Sunday, August 14, 2022

Veeplaas is a livestock magazine that looks at the agricultural industry through the eyes of a livestock farmer. The magazine focuses on what affects the livestock farmer profit margins and steers clear of politics. The magazine is ideal for cattle, sheep, goat, wool, dairy and game farmers. This page contains a selection of articles from the magazine. Veeplaas is available from selected retailers or at www.magzter.com and can also be downloaded as an interactive flipbook at digimags.agriorbit.com. To subscribe, phone Beauty Mthombeni on 064 890 6941 or SMS ‘Subscribe’ and your phone number to 064 890 6941.

Read articles from Veeplaas

Versorging van ooie en lammers tydens lamtyd

Estimated reading time: 4 minutes Sorgsame bestuur van pasgebore lammers en hul moeders is noodsaaklik vir ’n stewige lammer-oes. Goeie versorging tydens die eerste...

Olifantbeheer: Populasies neem kritiese afmetings aan

Estimated reading time: 7 minutes Indien die onbeheerde aanwas van olifante in Suider-Afrika toegelaat word om voort te duur, sal hulle verskeie spesies fauna...

Selekteer vir wins met behulp van teelwaardes

Estimated reading time: 4 minutes Vra jy enige kommunale, kommersiële of stoetboer waarom hulle met beeste boer, sal die meeste antwoord dat hulle ’n...

Beestuberkulose het verreikende gevolge

Estimated reading time: 4 minutes Beestuberkulose, ‘n belangrike soönose, is ‘n siekte wat dikwels onderskat word en waarvan die gevolge verreikende afmetings kan aanneem....

Veldbrande: Bly uit die spervuur met goeie risikobestuur

Estimated reading time: 6 minutes Vanjaar het dit oral in Suid-Afrika goed gereën en die gras in die veld staan hoog. Selfs waar daar...

Duncan Watson: Seleksie is tweede natuur

Estimated reading time: 7 minutes In die Dargle-kontrei naby Nottingham Road in KwaZulu-Natal is dit ’n kort, dik tipe vleisbees wat die beste vaar,...

Groeiende mark vir poenskop-Merino’s

Estimated reading time: 5 minutes Wanneer jy op Eben du Plessis se plaas, Potfontein, in die Middelburg/Noupoort-omgewing kom, sien jy ’n boerdery wat so...

Diarree by kalwers: Oorsake en oplossings

Estimated reading time: 4 minutes Voorkoming is beter as genesing, veral as dit by diarree in kalwers kom. Kalfdiarree is wêreldwyd ’n netelige probleem...

Sonkraggedrewe plase: Karoo-boere klim van die kragnetwerk af

Estimated reading time: 6 minutes Inwoners van Suid-Afrika wend hulle toenemend tot sonkrag om van die onbetroubare nasionale kragnetwerk af te klim. En dit...

RSG Landbou: 7 Julie 2022 – geborg deur SOILL

Nog gevalle van bek-en-klouseer is onlangs by ‘n voerkraal in Noordwes, en een in die Vrystaat aangemeld. Volgens Gerhard Schutte van die Nasionale Dieregesondheidsforum,...

Hoendermis as veevoer – wat sê die wet?

Estimated reading time: 0 minutes Die gebruik van hoendermis as voerbron in lekke of volvoere ontlok heelwat reaksie onder boere, voermaatskappye en professionele veekundiges....

Die waarde van slaglamkompetisies vir vleisskaapprodusente

Estimated reading time: 7 minutes Veeprodusente bedryf hulle boerderye dikwels in redelike isolasie van die res van die waardeketting en eindverbruiker. Gevolglik is hulle...

Prysvooruitsigte vir die tweede helfte van 2022

Estimated reading time: 3 minutes Die tyd vlieg en ons is reeds in die tweede helfte van 2022. Oor die afgelope ses maande was...

Nuwe planne vir die opleiding van professionele jagters

Estimated reading time: 6 minutes Beroepsjagters speel ’n belangrike rol in die Suid-Afrikaanse ekonomie – nie net om buitelandse valuta te genereer nie, maar...

Staatsvergoeding wanneer besmette diere van kant gemaak moet word

Estimated reading time: 4 minutes Groot onsekerheid heers tans weer in Suid-Afrika ná die onlangse uitbreking van bek-en-klouseer in Noordwes. Dit bring die hele...

Mooi in die veld, dodelik vir jou vee

Estimated reading time: 4 minutes Tulpe is dodelik vir herkouers en kom in feitlik alle veeproduksiegebiede in Suid-Afrika voor. Tulpvergiftiging is na raming vir...

Rambestuur en winsgewendheid (Deel 2): Voedingspraktyke

Estimated reading time: 5 minutes Veeplaas het verlede maand met ’n reeks oor goeie rambestuur afgeskop, om skaapprodusente se winsgewendheid ’n hupstootjie te gee....

Mannheimia haemolytica: ’n Geslepe vyand van beeskuddes

Estimated reading time: 3 minutes As gevolg van beeste se relatiewe ‘korter’ lugweë en beperkte longkapasiteit, is hulle meer vatbaar vir longinfeksies as ander...

Beginsels van ’n doeltreffende kuddegesondheidsprogram

Estimated reading time: 7 minutes Die sogenaamde epidemiologiese driehoek is ’n handige voorstelling van hoe ’n kuddegesondheidsprogram gestruktureer kan word. Dit neem die drie...

Die sluipende gevaar van bybal-ontsteking

Bybal-ontsteking of epididimitis is ’n probleem wat ’n boer se ramtrop soos ’n dief in die nag bekruip. Dit versprei stilweg van een ram...

Klimaatslim veeboerdery (Deel 5):

Trek die angel uit ’n droogte Estimated reading time: 7 minutes Droogte is ’n herhalende verskynsel in die ariede en semi-ariede gebiede van Suider-Afrika. Trouens,...

Beheer lintwurms vir beter lammergroei

Estimated reading time: 3 minutes Lammers kan reeds op ‘n baie vroeë stadium met melklintwurm besmet raak. Die inwendige parasiet ontneem sy gasheer van...

Buffers om jou teen droogte te verskans

Estimated reading time: 5 minutes Die sukses van droogte-oorlewing lê daarin om in die goeie tye reeds proaktief vir droogte gereed te maak deur...

Slaggereed met die regte brandbestrydingstoerusting

Estimated reading time: 4 minutes Suid-Afrika het vanjaar wonderlike reën gekry en selfs op die mees onwaarskynlike plekke, staan die gras heuphoogte. Die geil...

Limfositiese plasmasitiese enteritis in klein Angorabokkies

Estimated reading time: 4 minutes Tydens verlede jaar se konferensie van die SA Sybokhaarkwekersvereniging, het Sybokhaar SA-bedryfsveearts, dr Mackie Hobson, die voorkoms van limfositiese...

NPN-bronne as veevoer vir herkouers

Estimated reading time: 4 minutes Weens mikrobiese fermentasie in die rumen, kan herkouers nieproteïenstikstof (NPN) benut om in hul proteïenbehoeftes te voorsien. ’n Ruproteïen-ekwivalent...

Miltsiekte: ’n Dodelike vyand wat oral lê en wag

Estimated reading time: 4 minutes Miltsiekte is ’n dodelike en hoogs aansteeklike siekte wat dwarsdeur Suid-Afrika vir beeskuddes en wild lê en loer. As...

Keer kouestres hierdie winter

Estimated reading time: 4 minutes In Suid-Afrika is ons baie gesteld op hittestres by diere, maar die koue kan ook sy tol eis. Die...

Goue wenke vir paartyd en lamseisoen-voorbereiding

Estimated reading time: 6 minutes Wyle dr Jasper Coetsee, ’n bekende skaapvoedingkundige, het altyd gesê dat laatdragtigheid die maak-of-breek tyd in ooibestuur is. Dit...

Slaan munt uit die voerkraalvoorbereiding van kalwers

Estimated reading time: 7 minutes Die voorbereiding van kalwers vir die voerkraal (backgrounding in Engels) kan ’n positiewe invloed op hul prestasie in die...