Sample Category Title

Weeklikse weer met Johan van den Berg

Estimated reading time: 4 minutes Johan van den Berg is weer terug op sy pos met sy weeklikse weersake-gesprek met Lise Roberts op RSG Landbou....

RSG Landbou: 25 Julie 2024 – geborg deur AECI Plant Health

Die nuwe koringtarief is verlede week uiteindelik aangekondig en Tobias Doyer van Graan SA verduidelik waarom ‘n tarief noodsaaklik is om internasionaal te kan...

RSG Landbou: 24 Julie 2024 – geborg deur AECI Plant Health

Die rol en waarde van die heuningby was die fokus van ‘n opvoedkundige dag wat onlangs op die Vergelegen Wynlandgoed by Somerset-Wes aangebied is....

RSG Landbou: 23 Julie 2024 – geborg deur AECI Plant Health

Paul Collett van Speelmanskop Boerdery in die Cradock-omgewing, is een van drie finaliste in vanjaar se Veeplaas Klimaatslim Ambassadeurprojek. Ons hoor hoe hy saam...

RSG Landbou: 22 Julie 2024 – geborg deur AECI Plant Health

Wetgewing en regulasie met betrekking tot die gebruik van landbouchemie verander gereeld. Hoe kan die produsent aanpas? SB Coetzee van AECI Plant Health beantwoord...

RSG Landbou: 18 Julie 2024 – geborg deur Plaas Media

Die Suid-Afrikaanse pekanneutbedryf het die afgelope twintig jaar goeie groei getoon. Vanaf 2006 het produksie per seisoen met 30 000 ton toegeneem. Ons gesels...

RSG Landbou: 17 Julie 2024 – geborg deur Plaas Media

Die studente-vasvra en debat wat jaarliks tydens ‘n SASAS-kongres plaasvind, wek groot belangstelling en sorg vir baie opwinding. Paul Bevan was die aanbieder van...

RSG Landbou: 16 Julie 2024 – geborg deur Plaas Media

Wat is die invloed van stertsny op die gedrag van lammers? Prof Schalk Cloete van die Universiteit Stellenbosch het tydens die 54ste kongres van...

RSG Landbou: 15 Julie 2024 – geborg deur Plaas Media

Ons kry terugvoer vanaf die 54ste kongres van die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Veekunde wat vroeg in Julie in Oos-Londen plaasgevind het. Ons hoor van...

RSG Landbou: 11 Julie 2024 – geborg deur BKB

Die Suiwelstandaardagentskap het sowat agt jaar gelede die Dairy Quality Club tot stand gebring om verskaffers en ander rolspelers in die suiwelwaardeketting se bydrae...

RSG Landbou: 10 Julie 2024 – geborg deur BKB

Dit is brandseisoen in die somerreënvalstreke. Vrystaat Landbou het die afgelope week boere en die publiek bewus gemaak van die belangrikheid van voorkomingsmaatreëls wat...

RSG Landbou: 9 Julie 2024 – geborg deur BKB

Dean Barnard, ‘n hops-, pruim-, amandel- en pekanneutboer van George is vanjaar aangewys as Agri Wes-Kaap se jongboer vir 2024. Waarde vir geld is waarna...

RSG Landbou: 8 Julie 2024 – geborg deur BKB

Ons het tydens vanjaar se Agbiz-kongres met Johan Stumpf, die besturende direkteur van die BKB Groep gesels. BKB se Agbiz-lidmaatskap kom onder bespreking en...

RSG Landbou: 4 Julie 2024 – geborg deur Plaas Media

Die Bosveld Afrikanerbees Studiegroep bied tydens vanjaar se Thabazimbi Landbou- en Nywerheidskou weer ‘n beesskool in samewerking met die Landbounavorsingsraad aan. Drs Pieter de...

RSG Landbou: 3 Julie 2024 – geborg deur Plaas Media

‘n Nguni-boeredag is onlangs naby Harrismith aangebied. Een van die hoof-besprekingspunte was die rol van dié beesras in voerkraalproduksie. Christopher Sparks gee nou terugvoer. Dis...

RSG Landbou: 2 Julie 2024 – geborg deur Plaas Media

Die kleinhandelverkope van suiwelprodukte kom onder bespreking. Alwyn Kraamwinkel van Sampro verskaf redes vir die verandering in verkope vanaf 2023 tot op hede. Speentyd is...

RSG Landbou: 1 Julie 2024 – geborg deur Plaas Media

Die jaarkongres van Agri SA word in Oktober vanjaar met ‘n splinternuwe baadjie in Kaapstad aangebied. Ons hoor by Johann Kotzé wat dié geleentheid...

RSG Landbou: 27 Junie 2024 – geborg deur Plaas Media

Die Oos-Kaap het van Suid-Afrika se mees prominente melkboere. Melk SA het vroeër in Junie vergader om die impak wat die bek-en-klouseer-uitbreking op dié...

RSG Landbou: 26 Junie 2024 – geborg deur Plaas Media

Die Vrystaatse Departement van Onderwys het in 2023 vir die eerste keer ‘n Plaasvaardighede-skolekompetisie aangebied. Ongeveer 185 landbouleerders het aan verskeie aktiwiteite deelgeneem soos...

RSG Landbou: 25 Junie 2024 – geborg deur Plaas Media

Die 94ste kongres van die Nasionale Wolkwekersvereniging het onlangs in Gqberha plaasgevind en ons berig hoofsaaklik daaroor. Die uittredende hoofbestuurder, Leon de Beer, spreek...

RSG Landbou: 24 Junie 2024 – geborg deur Plaas Media

Voermol Voere is op soek na die beste bees- en skaapboer in Suid-Afrika. Dr Josef van Wyngaard verduidelik wat die doel van dié projek...

RSG Landbou: 20 Junie 2024 – geborg deur Plaas Media

Prysoordrag in die rooivleiswaardeketting bly ‘n veelbesproke onderwerp. Dr Frikkie Maré van die Rooivleisprodusente-organisasie beantwoord die volgende vrae: Neem die kleinhandelspryse af wanneer karkaspyse...

RSG Landbou: 19 Junie 2024 – geborg deur Plaas Media

Is Suid-Afrikaanse suiwelprodukte veilig en op standaard? Die Suid-Afrikaanse Suiwelstandaardagentskap speel hier ‘n belangrike rol en Jompie Burger beantwoord ‘n paar vrae oor die...

RSG Landbou: 18 Junie 2024 – geborg deur Plaas Media

Ons het die afgelope tyd twee kongresse bygewoon waaroor ons in vanoggend se program berig: die Agbiz-kongres asook die kongres van die Suid-Afrikaanse Sybokhaarkwekersvereniging. Verder...

RSG Landbou: 17 Junie 2024 – geborg deur Plaas Media

Veerkragtige Veemanskap, dit is die tema van vanjaar se LRF Veeskool wat vanaf 9 tot 11 Oktober weer by Aldam gehou word. Johan Styger...

RSG Landbou: 13 Junie 2024 – geborg deur BKB

Ons kry terugvoer vanaf die RPO Noord-Kaap-kongres wat onlangs in Kimberley plaasgevind het. Die uittredende voorsitter, Koning Scholtz, praat oor die produsent en die...

RSG Landbou: 12 Junie 2024 – geborg deur BKB

Wêreld Oseane-dag is op 7 Junie gevier. Dis nie net die natuurlewe in die see wat bedreig word nie, maar ook vissersgemeenskappe. Dis hier...

RSG Landbou: 11 Junie 2024 – geborg deur BKB

Die invoer van kalwers van buurlande is een van die grootste knelpunte vir rooivleisprodusente in die Noordwes-provinsie. So sê Nico Kilian van RPO Noordwes....

RSG Landbou: 10 Junie 2024 – geborg deur BKB

Kobus Pieters, ‘n makadamiakweker, -verwerker en -uitvoerder van Hazyview is aangewys as Mpumalanga Landbou se Jongboer van die Jaar. Die besigheid, Big 5 Mac,...

Sterk fokus op bevordering van boerderypraktyke – Plaas TV

Estimated reading time: 3 minutes Hierdie week het Plaas TV weereens vir interessante kykstof gesorg en vandag is #kykweervrydag. Hier is ’n opsomming van dié week...