RSG Landbou: 24 Junie 2024 – geborg deur Plaas Media

Voermol Voere is op soek na die beste bees- en skaapboer in Suid-Afrika. Dr Josef van Wyngaard verduidelik wat die doel van dié projek is en watter kiteria van toepassing is.

Die EGT-toets, oftewel Every Goat Tested, is ‘n toets wat sybokhaarprodusente drie weke voor skeer doen. Die mikron van die wol word dan so bepaal. Petrie Maré van House of Fibre verduidelik wat die waarde hiervan is.

Suid-Afrika is tans die grootste volhoubare verskaffer van wol in die wêreld. Deon Saayman van Cape Wools het tydens vanjaar se NWKV-kongres, ‘n paar vrae oor dié bedryf beantwoord.

#RSGLandbou word dié week aan jou gebring deur Plaas Media.

Plaas Media is an agricultural media house focusing on sound technical content across all media platforms. The company’s head office is in Centurion, Gauteng and it has a presence in all provinces across the country. The company has grown by leaps and bounds since it opened its doors in 2010, when it started out with five staff members, two magazine titles and a radio programme. Today it has a staff complement of 30 and boasts three own magazine titles, several contract publications, a radio programme, YouTube channel and weekly online TV-programme, highly successful website and social media presence, a video production arm, numerous competitions and unique projects.

RSG Landbou is ’n Afrikaanse algemene landbouprogram wat daagliks van 5:25 tot 5:55, Maandae tot Donderdae, op RSG uitgesaai word en daagliks tussen 40 000 en 80 000 luisteraars bereik. Die program bevat tegniese inhoud oor alle landbouvertakkings en landboumarkte, en word deur Lise Roberts aangebied.

Neem deel aan gesprekke oor die onderskeie insette op sosiale media met @DieLandbougesprek en #RSGLandbou. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Luister hier na vorige uitsendings.

Rotavirus: The cause of severe diarrhoea in young calves

Estimated reading time: 5 minutes Newborn calves often present with diarrhoea, which leads to sizable...

Werkstye en rustye op Suid-Afrikaanse plase

Estimated reading time: 4 minutes In Suid-Afrika word plaaswerkers se werksure hoofsaaklik bepaal deur Sektorale...

Brahman production requires passion and vision

Estimated reading time: 8 minutes Jan van Zyl, well-known Brahman breeder of Kroon Vee...

Hou jou gronddamme goed in stand

Estimated reading time: 5 minutes Goeie instandhouding is seker een van die beste besparingsopsies wat...