Tuesday, October 8, 2024

RSG Landbou: 18 Junie 2024 – geborg deur Plaas Media

Ons het die afgelope tyd twee kongresse bygewoon waaroor ons in vanoggend se program berig: die Agbiz-kongres asook die kongres van die Suid-Afrikaanse Sybokhaarkwekersvereniging.

Verder gesels ons met dr Danie Odendaal van Veearts Netwerk oor die voordele van ‘n uitgebreide vee-inentingsprogram in oorleg met ‘n plaaslike veearts.

#RSGLandbou word diĂ© week aan jou gebring deur Plaas Media.

Plaas Media is an agricultural media house focusing on sound technical content across all media platforms. The company’s head office is in Centurion, Gauteng and it has a presence in all provinces across the country. The company has grown by leaps and bounds since it opened its doors in 2010, when it started out with five staff members, two magazine titles and a radio programme. Today it has a staff complement of 30 and boasts three own magazine titles, several contract publications, a radio programme, YouTube channel and weekly online TV-programme, highly successful website and social media presence, a video production arm, numerous competitions and unique projects.

RSG Landbou is ’n Afrikaanse algemene landbouprogram wat daagliks van 5:25 tot 5:55, Maandae tot Donderdae, op RSG uitgesaai word en daagliks tussen 40 000 en 80 000 luisteraars bereik. Die program bevat tegniese inhoud oor alle landbouvertakkings en landboumarkte, en word deur Lise Roberts aangebied.

Neem deel aan gesprekke oor die onderskeie insette op sosiale media met @DieLandbougesprek en #RSGLandbou. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Luister hier na vorige uitsendings.

Wees lief vir jou motor

Estimated reading time: 4 minutes “Waarom poets Mbali ons Stout se wiele blink?” vra Gert...

Boosting communal sheep production

Estimated reading time: 8 minutes The National Wool Growers’ Association (NWGA) has significantly increased wool...

Veldverbetering is ’n 100-jaar wedloop

Estimated reading time: 7 minutes Charl, 2024 se Veeplaas Klimaatslim-ambassadeur, sĂȘ dit is vir hom...

A healthy gut makes for a healthy pig

Estimated reading time: 5 minutes The diets of healthy pigs consist of a series of...