Tag: weersake
RSG Landbou: 25 April 2024 – geborg deur Pioneer Saad
Die Nampo Oesdag word vanjaar vir die 56ste keer aangebied. Dit het as ‘n landboutegnologiedag op ‘n plaas in Bloemfontein begin. Dr Dirk Strydom...
RSG Landbou: 18 April 2024 – geborg deur AGT Foods Africa
Ons beantwoord vanoggend ‘n luisteraarsvraag oor ons plaaslike voerkrale. Dié luisteraar het ‘n dokumentêr oor voerkrale in die VSA gesien en was geskok oor...
RSG Landbou: 11 April 2024 – geborg deur BKB
Die jaarlikse skou wat in September op Bredasdorp plaasvind, staan deesdae as Nampo Kaap bekend, maar dit het eintlik in 1994 as ‘n Suid-Kaap...
RSG Landbou: 4 April 2024 – geborg deur GMP Basic en...
Die LRF Veeskool vind weer in Oktober plaas en vanjaar is die fokus op die veerkragtigheid van die veeboer. Johan Styger verskaf meer besonderhede.
Ons...
RSG Landbou: 7 Desember 2023 – geborg deur Plaas Media
Die wenners van die 2023 Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie is op 28 November in Pretoria bekendgemaak. Daar was soos altyd ‘n wenner in elke...
RSG Landbou: 16 November 2023 – geborg deur Antrovet
Knopvelsiekte is ‘n virussiekte wat deur bytende insekte oorgedra word. Dr Johann Stadler van Antrovet gee raad oor die behandeling en moontlike voorkomende stappe...
RSG Landbou: 13 April 2023 – geborg deur AECI Plant Health
‘n Roofdierforum is onlangs deur Wildbedryf Suid-Afrika bekendgestel om die bedryf te help om norme en standaarde te vestig, asook die bestuur van roofdiere...
Reënvalvooruitsigte en klimaatsverandering: Beplan betyds
Estimated reading time: 6 minutes
Talle produsente in die Kalahari en die Noord-Kaap het die afgelope sewe jaar onder ’n erge droogte gebuk gegaan,...