Tag: weersake
Weeklikse weer met Johan van den Berg
Estimated reading time: 1 minute
Johan van den Berg is weer terug op sy pos met sy weeklikse weersake-gesprek met Christal-Lize Muller op RSG Landbou.
Luister...
RSG Landbou: 18 September 2025 – geborg deur Netafim
In vanoggend se RSG Landbou was daar gesprekke met TLU SA en die Brahman-beestelersgenootskap. Weersake en vleispryse is ook bespreek.
TLU SA wys jongboer aan
RSG...
RSG Landbou: 7 Desember 2023 – geborg deur Plaas Media
Die wenners van die 2023 Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie is op 28 November in Pretoria bekendgemaak. Daar was soos altyd ‘n wenner in elke...
RSG Landbou: 16 November 2023 – geborg deur Antrovet
Knopvelsiekte is ‘n virussiekte wat deur bytende insekte oorgedra word. Dr Johann Stadler van Antrovet gee raad oor die behandeling en moontlike voorkomende stappe...
RSG Landbou: 13 April 2023 – geborg deur AECI Plant Health
‘n Roofdierforum is onlangs deur Wildbedryf Suid-Afrika bekendgestel om die bedryf te help om norme en standaarde te vestig, asook die bestuur van roofdiere...
Reënvalvooruitsigte en klimaatsverandering: Beplan betyds
Estimated reading time: 6 minutes
Talle produsente in die Kalahari en die Noord-Kaap het die afgelope sewe jaar onder ’n erge droogte gebuk gegaan, en...
