Tag: voeding
RSG Landbou: 31 Desember 2025
In vandag se RSG Landbou kyk ons weer na ons gesprek met André Oberholzer oor die waarde van 'n boom, Dr Klaas-Jan Leeuw praat...
RSG Landbou: 14 Augustus 2025 – geborg deur BKB
In vanoggend se RSG Landbou het Lise met gaste gesels oor onder meer oplossings vir voedingstekorte, vleispryse, weer, die Bosvelder Studiegroep se veiling en...
Voedingsriglyne vir braai- en lêhoenders
Estimated reading time: 4 minutes
In Suid-Afrika word sowat 70% van die koste verbonde aan pluimveeproduksie aan voer bestee.
Om die beste resultate te kry,...
LandbouRadio: 20 Mei 2025
Hierna kan jy uitsien in Dinsdag, 20 Mei, se LandbouRadio:
Daar is ‘n gesprek met An-Mari Groenewald, 'n grondekoloog by Nemlab oor vrylewende aalwurms....
Turksvye se plek in jou voervloeibeplanning
Estimated reading time: 7 minutes
Oor tyd het ’n mark vir turksvyblaaie as plantmateriaal egter ontwikkel, wat toe hulle hooffokus geword het.
Hulle het hierdie blaaie...
Lupiene as prikkelvoer vir skape – iets besonders
Estimated reading time: 6 minutes
Die doel van prikkelvoeding is hoofsaaklik om ooivrugbaarheid (aantal ooie beset) asook ovulasietempo (getal eiselle afgeskei) te verhoog. Hierdie konsep...
‘n Makro-wen met minerale en vitamiene
Estimated reading time: 5 minutes
Dierevoeding gaan oor die verskaffing van voedingstowwe in die regte hoeveelheid, vanaf die regte bron en op die regte tyd....
Fosfaataanvulling en hoë lekpryse: Is dit werklik so ‘duur’?
Estimated reading time: 7 minutes
Lae vlakke van fosfaat in grond lei daartoe dat weidende skape en beeste lae vlakke van fosfor (P) vanaf...
Bulvoeding in die dekseisoen: Ontsluit nuwe potensiaal met goeie beginsels
Estimated reading time: 4 minutes
Die voeding van bulle is ’n belangrike faktor in terme van doeltreffende voortplanting en genetiese vordering van ’n bemarkbare kudde.
’n...
Vervangingsverse: Belê in die toekoms
Estimated reading time: 7 minutes
Vervangingsverse dra die toekomstige sukses van die suiwelbedryf op hul skouers.
Met vervangingsverse, moet mens die eindpunt in gedagte begin...