Home Tags Vleisbees

Tag: vleisbees

Oor Beefmasters, boerdery en balans

Estimated reading time: 6 minutes Guy Rensburg, ’n vyfde-generasie stoetteler en kommersiële produsent van die plaas, Koksley, in die Komga-distrik van die Oos-Kaap, glo dat...

RSG Landbou: 23 Februarie 2026 – geborg deur Pioneer Saad

In vandag se RSG Landbou vind ons meer uit oor die vleisbeesgenomikaprojek se klimaatswerkswinkel en verskillende mieliekultivars vir kuilvoer. BGP klimaatswerkswinkel Om die vleisbeesbedryf se mededingendheid...

RSG Landbou: 16 Desember 2025

In vandag se RSG Landbou gesels ons oor handelsooreenkomste met Wolfe Braude van Agbiz en dr Ben Greyling van die Landbounavorsingsraad bespreek die wenners...

Is jý die volgende Stoetteler van die Jaar?

Die Lewendehawe Registrasie Federasie (LRF), Santam Landbou, en Veeplaas, nooi alle toegewyde vleisbees-stoettelers uit om vir die Santam/LRF Stoetteler van die Jaar-kompetisie 2025, wat...

Die SA Braford: ’n Veelsydige keuse vir veld en voerkraal

Estimated reading time: 7 minutes Die Braford se gewildheid as ’n vleisbees in Suid-Afrika het toegeneem. Die Braford, wat ontstaan het deur die beste eienskappe van...

Beplande speentyd en aksies het groot waarde

Estimated reading time: 7 minutes Die geslaagde speen van vleisbeeskalwers hou verskeie voordele in. Die speenneusringmetode is die stelsel wat waarskynlik speenskok die beste beperk. Die...