Tag: veilingsbedryf
LandbouRadio: 20 Junie 2025
In Vrydag, 20 Junie, se LandbouRadio wag daar die volgende op jou:
Kraakvars landbounuus.
Ons gesels met Jompie Burger, besturende direkteur van die Suiwelstandaardagentskap,...
LandbouRadio: 13 Junie 2025
Vrydag, 13 Junie, in LandbouRadio:
Ons landbounuusbulletin is weer aan die beurt.
Deon Saayman, hoofbestuurder van Cape Wools, gesels oor die afgelope Internasionale Wol- en Tekstielorganisasie...
LandbouRadio: 6 Junie 2025
Vrydag, 6 Junie, se LandbouRadio sien so daarna uit:
Ons landbounuus is weer aan die beurt.
Daar is ‘n gesprek met EP Nel, die...
LandbouRadio: 30 Mei 2025
In Vrydag, 30 Mei, se LandbouRadio:
Ons het die jongste landbounuus.
Op Internasionale Aartappeldag gesels ons met Aartappels SA oor hoe hulle die geleentheid...
LandbouRadio: 23 Mei 2025
So lyk Vrydag, 23 Mei, se LandbouRadio-spyskaart:
Ons bring jou weer op hoogte van die jongste landbounuus.
Daar is ‘n gesprek met Lukie Pieterse, die redakteur...
LandbouRadio: 16 Mei 2025
Dís wat op jou wag in Vrydag, 16 Mei, se LandbouRadio:
Die program skop weer af met kraakvars landbounuus.
John Gunter gesels met Ester Hertzog...
LandbouRadio: 9 Mei 2025
Moenie Vrydag 9 Mei se uitsending van LandbouRadio misloop nie! Kyk uit hiervoor:
Ons kraakvars landbounuusbulletin.
Elriza Theron van Croplife SA het meer inligting...
LandbouRadio: 02 Mei 2025
Dis wat vir jou voorlê in vandag se LandbouRadio:
Ons bring weer vir jou die jongste nuus uit die landboubedryf.
Ons praat met die vervaardiger van...
LandbouRadio: 25 April 2025
Wat lê vir jou voor in vandag se LandbouRadio?
Daar is weer kraakvars landbounuus.
Ons gesels met ‘n dorperteler en president van die Suid-Afrikaanse Dorper-skaaptelersgenootskap,...
LandbouRadio: 18 April 2025
In vandag se LandbouRadio:
Die Vrydag-landbounuusbulletin is weer aan die beurt.
Ons gesels met landboutegnikus Piet Lombard oor belangrike aspekte rondom kanola-planttyd.
En dan is dit weer...
