HomeLandbouRadioLandbouRadio: 20 Junie 2025

LandbouRadio: 20 Junie 2025

In Vrydag, 20 Junie, se LandbouRadio wag daar die volgende op jou:

  • Kraakvars landbounuus.
  • Ons gesels met Jompie Burger, besturende direkteur van die Suiwelstandaardagentskap, oor die gebruik van hout in die kaasmaakproses.
  • Charl Saunderson, voormalige ondervoorsitter van die RPO Noord-Kaap praat met ons oor die bemarking van skaapvleis.
  • En in Johan Gunter se volgende Onder die Hamer-insetsel gesels hy oor sybokhaar en sybokhaarveilings.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Must Read

A free-range label for pigs on grazing

Estimated reading time: 6 minutesSimon Goble knew from an early age that he wanted to do something meaningful with his life. Little did this...