Vrydag, 13 Junie, in LandbouRadio:
- Ons landbounuusbulletin is weer aan die beurt.
- Deon Saayman, hoofbestuurder van Cape Wools, gesels oor die afgelope Internasionale Wol- en Tekstielorganisasie (IWTO) se 94ste kongres in Lille, Frankryk.
- Daar is meer oor die wenners in die jaarlikse Santam Landbou/NWKV-fotokompetisie wat in samewerking met Plaas Media plaasvind.
- En in Onder die Hamer met Johan Gunter vind hy uit wat die werk van ‘n wolafslaer behels en watter kwalifikasies nodig is.
Luister saam na LandbouRadio:
Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.
Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.






