In Vrydag, 30 Mei, se LandbouRadio:
- Ons het die jongste landbounuus.
- Op Internasionale Aartappeldag gesels ons met Aartappels SA oor hoe hulle die geleentheid vier.
- Feedtek vertel meer oor hulle veevoerbymiddel, Ecovite Drimol.
- Ons vind uit oor die werk wat die Suid-Afrikaanse Bioproduk-organisasie doen.
- En in Johan Gunter se ‘Onder die Hamer’-insetsel praat hy oor wol en wolveilings.
Luister saam na LandbouRadio:
Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.
Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.





