Tag: veevoer
Die rol van partikellengte in die voerrantsoen
Veeprodusente wat ernstig is oor die behaling van bepaalde produksiedoelwitte, sal weet dat partikellengte in die voerrantsoen direk aan dieregesondheid gekoppel is. Veeplaas het...
Byvoeding vir die oorwintering van kleinvee: ‘n Driefase-benadering
By die oorwintering van groot- en kleinvee is die beginsels dieselfde. In die somer, met groen veld, is die primêre tekort in die somerreënvalgebiede...