Tag: veebedryf
LandbouRadio: 24 Oktober 2025
In Vrydag, 24 Oktober se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:
Ons skop af met ons weeklikse landbounuus.
Hans Greeff vertel ons meer oor die...
RSG Landbou: 30 September 2025
Vleisgesondheidsnavorsing, rasverbetering, genomika en sensoriese evaluering - alles in vanoggend se RSG Landbou.
Wagyu SA-rolspelers praat
Wagyu SA het vanjaar hul jaarvergadering op Frankfort gehou. Ons...
RSG Landbou: 22 September 2025 – geborg deur Pioneer Saad
In vanoggend se RSG Landbou het Lise Roberts met Louis Wessels van die Nasionale Veediefstalvoorkomingsforum gesels en jy kan ook luister na 'n gesprek...
RSG Landbou: 9 September 2025 – geborg deur BKB
In vanoggend se RSG Landbou leer ons Vrystaat Landbou se Jongboer van die Jaar beter ken, dr Danie Odendaal van Veearts Netwerk praat oor...
LandbouRadio: 9 September 2025
Dis wat op jou wag in Dinsdag, 9 September, se LandbouRadio:
Joe Hanekom van Afri Compliance praat oor etiek en vertroue in die Suid-Afrikaanse veevoerbedryf...
RSG Landbou: 3 September 2025
Die vrystelling van kweekhuisgasse deur herkouers en spilpunttegnologie is in vanoggend se RSG Landbou bespreek.
Kweekhuisgasse: Wat is die feite?
Daar is ‘n algemene opvatting dat...
LandbouRadio: 2 September 2025
Waarna kan jy uitsien in Dinsdag, 2 September, se LandbouRadio?
Grant Naudé, president van Merino SA, en Petrus de Wet, raadsvoorsitter van die Grootfontein Landbou-ontwikkelingsinstituut,...
LRF Veeskool is ’n móét vir die veebedryf: Registreer nou!
Estimated reading time: 4 minutes
As jy op hoogte wil bly van die nuutste genetika-navorsing, veeproduksietegnieke, bedryfstendense en veegesondheidsake, moet dan nie vanjaar se 17de...
Rooivleispryse: Tydelike oplewing of nuwe tendens?
Estimated reading time: 5 minutes
Na twee baie moeilike jare in die rooivleisbedryf, met pryse van speendiere sowel as karkasse wat laer was as in...
Brahman-beestelersgenootskap se veilingsplanne
Sytze Smit, rasdirekteur van die Brahman-beestelersgenootskap bring ons op hoogte van hul vleiskwaliteitnavorsing en wat hul vir die genootskap se nasionale veiling op 5 September beplan....