Friday, December 5, 2025
HomeLandbouRadioLandbouRadio: 9 September 2025

LandbouRadio: 9 September 2025

Dis wat op jou wag in Dinsdag, 9 September, se LandbouRadio:

  • Joe Hanekom van Afri Compliance praat oor etiek en vertroue in die Suid-Afrikaanse veevoerbedryf en die rol van Animal Feed Manufacturers Association (Afma) se gedragskode.
  • Koenas van der Westhuizen, president van die Dohne-Merino-telersvereniging, praat oor die Dohne-Merino-wêreldkongres.
  • SA Stamboek se Jason Reding praat oor hulle SA Stamboek/Unistel Nasionale Elite-toekennings.
  • En Johan Gunter gesels met Johannes van Rensburg, ‘n senior Boran-keurder, oor hierdie besonderse ras.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Must Read

RSG Landbou: 3 Desember 2025 – geborg deur Husqvarna

In vandag se RSG Landbou vind ons meer uit oor die 2025 Toyota SA/Agri SA jongboer van die jaar, daar is 'n gesprek oor...