Home Tags Tariewe

Tag: Tariewe

Stram tariefmeganisme rem koringbedryf

Estimated reading time: 4 minutes Die Suid-Afrikaanse koringbedryf is in ‘n kritieke toestand wat die volhoubaarheid van die bedryf in gevaar stel. Koringprodusente veg teen...

Produsente-seminaar skei koring van die kaf

Estimated reading time: 6 minutes Die produsente-seminaar wat elke jaar tydens die Swartlandskou op Moorreesburg gehou word, is een van die hoogtepunte van die skou....

LandbouRadio: 3 September 2025

In Woensdag, 3 September, se LandbouRadio: Die Skaapherder, Leon Kruger, praat oor "waterbekkies" by lammers. Marius Potgieter, president van die Simbra-beestelersgenootskap, vertel hoe dié organisasie van...

Hoenders verraai om Trump te paai

Estimated reading time: 4 minutes “Minister Parks Tau het op 16 Mei belowe om eers met ons te konsulteer voor enige kompromie met betrekking tot...

Wenners en landboukennis – dié week op Plaas TV

Hierdie week het Plaas TV weer 'n allegaartjie van kykstof opgedis en vandag is #kykweervrydag. Hier is ’n opsomming van dié week se episodes: Plaas Media se...