LandbouRadio: 3 September 2025

Share This Post

In Woensdag, 3 September, se LandbouRadio:

  • Die Skaapherder, Leon Kruger, praat oor “waterbekkies” by lammers.
  • Marius Potgieter, president van die Simbra-beestelersgenootskap, vertel hoe dié organisasie van krag tot krag gaan.
  • Wilco Fourie, ‘n leier in Noord-Kaapse landboukringe, gesels met Koos du Pisanie oor hoe die VSA se tariefverhogings boere in dié provinsie gaan raak.
  • En dr Danie Odendaal van die Veearts Netwerk gesels oor die verliese wat gedurende kalwing plaasvind.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Related Posts

Weeklikse rooivleispryse / Weekly meat prices

Estimated reading time: 5 minutesPlaashekpryse/Farm gate pricesDie jongste vleispryse...

Weeklikse weer met Johan van den Berg

Estimated reading time: 1 minuteJohan van den Berg is...

Domestic pork industry carcass price statistics – Week 34 of 2026

The weekly pork carcass prices are brought to you...

SA goat breeds suit the Zimbabwean landscape

Estimated reading time: 7 minutesPathisani Ncube has a wholly...

Ontwikkel ’n skerp oog vir rasstandaarde en die metodiek van kleinveebeoordeling

Estimated reading time: 7 minutesDie vertoning en beoordeling van...

The South African rabbit meat industry in the spotlight

Estimated reading time: 7 minutesRabbit meat is not as...