Home Tags Suiwelbedryf

Tag: suiwelbedryf

Regulatoriese landskap in die suiwelbedryf

Estimated reading time: 1 minute Suid-Afrika se regulatoriese omgewing vir die suiwelbedryf behels spesifieke wetgewing en uitgebreide regulasies wat minimumvereistes vir gehalte, veiligheid en...

LandbouRadio: 03 Julie 2025

Wat is op Donderdag, 3 Julie, se LandbouRadio-spyskaart? Prof Frikkie Neser vertel ons meer van die Santam Landbou/LRF Stoetteler van die Jaar-kompetisie wat in samewerking...

LandbouRadio: 20 Junie 2025

In Vrydag, 20 Junie, se LandbouRadio wag daar die volgende op jou: Kraakvars landbounuus. Ons gesels met Jompie Burger, besturende direkteur van die Suiwelstandaardagentskap,...

Melk SA se strategiese rol beklemtoon

Estimated reading time: 3 minutes Daar is elke dag minder entrepreneurs wat suiwelprodukte aan al hoe meer Suid-Afrikaanse inwoners moet lewer. Daarom moet die land...

LandbouRadio: 11 Junie 2025

Dis wat jy kan verwag in Woensdag, 11 Junie, se LandbouRadio: Die Skaapherder, Leon Kruger, is terug met sy Woensdagwenk en dié keer praat hy...

Suiwelbedryf groet ’n groot wetenskaplike

Estimated reading time: 5 minutes Dr Carel Muller, een van Suid-Afrika se bekendste suiwelkenners, is op 25 Mei op die ouderdom van 74 oorlede. Hy...

MPO ondersteun die MelkRun: Kom hardloop saam op ’n melkplaas

Estimated reading time: 2 minutes Die Melkprodusente-organisasie (MPO) in die Oos-Kaap nooi alle belangstellendes uit om aan vanjaar se MelkRun, geborg deur Edge Fitness Clubs,...

LandbouRadio: 14 Mei 2025

Hierna kan jy uitsien in Woensdag, 14 Mei, se LandbouRadio: In Leon Kruger se Woensdagwenk praat hy oor die eerste drie weke van ’n lam...

LandbouRadio: 13 Mei 2025

In Dinsdag, 13 Mei, se LandbouRadio: Die navorser dr Klaas-Jan de Leeuw praat oor die rol van sout in herkouervoeding. Daar is ‘n gesprek met Gerhard...

LandbouRadio: 2 April 2025

In vandag se LandbouRadio: Die Skaapherder, Leon Kruger, gee raad oor die inenting van jong lammers. Ons vind alles uit oor bloutong by dr Danie Odendaal...