In Dinsdag, 13 Mei, se LandbouRadio:
- Die navorser dr Klaas-Jan de Leeuw praat oor die rol van sout in herkouervoeding.
- Daar is ‘n gesprek met Gerhard Venter, projekbestuurder van die vaardigheidsontwikkelingsprogram by Melk SA, oor die werksveld en benadering van dié program vir die sekondêre suiwelbedryf.
- Izaan du Plooy van die Lewendehawe Registrerende Federasie (LRF) vertel ons van die Beef Genomics-projek
- En John Davies van die Trust vir Bedreigde Natuurlewe se roofvoëlprogram praat oor die vergiftigingsramp in die Nasionale Krugerwildtuin.
Luister saam na LandbouRadio:
Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.
Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.





