Tag: suiwel
Skryf nou in vir die 2026 Suid-Afrikaanse Suiwelkampioenskap
Estimated reading time: 3 minutes
Inskrywings vir die 2026 Suid-Afrikaanse Suiwelkampioenskap het geopen, met Agri-Expo wat suiwelvervaardigers van reg oor die land nooi om in...
RSG Landbou: 24 Desember
In vandag se RSG Landbou luister ons weer na twee gewilde gesprekke wat ons vroeër vanjaar uitgesaai het oor die tegnologie agter vleisalternatiewe en...
RSG Landbou: 20 November 2025 – geborg deur Husqvarna
In vandag se RSG Landbou fokus ons op suiwelhandel en ons ontvang die nuutste vleispryse en weervooruitsigte.
Suiwelhandel
In vanoggend se RSG Landbou fokus ons hoofsaaklik...
RSG Landbou: 29 September 2025
In vanoggend se RSG Landbou leer ons twee landbou-uitskieters beter ken.
Toog is beste jong afslaer
Die wenner van Plaas Media se Toyota SA Nasionale Jong...
RSG Landbou: 13 Augustus 2025 – geborg deur BKB
In vanoggend se RSG Landbou was daar gesprekke met Saai, die Suiwelstandaardagentskap en SACOTA.
Saai ongelukkig oor produkname
Saai het sy misnoeë uitgespreek oor die nasionale...
Regulatoriese landskap in die suiwelbedryf
Estimated reading time: 1 minute
Suid-Afrika se regulatoriese omgewing vir die suiwelbedryf behels spesifieke wetgewing en uitgebreide regulasies wat minimumvereistes vir gehalte, veiligheid en...
RSG Landbou: 28 Julie 2025
Lise Roberts gesels in vanoggend se RSG Landbou met Jompie Burger van die Suiwelstandaardagentskap en Kobus Bester van die Simbra-beestelersgenootskap.
Jompie gesels oor regulatoriese kwessies
Die...
Die bestuur van afvalwater in die melkbedryf
Estimated reading time: 4 minutes
Die Suid-Afrikaanse Suiwelstandaard-agentskap (SSA) het die maatreëls vir ’n kostedoeltreffende benadering tot die vermindering van kontaminante in afvalwater by melkerye...
Melk SA se strategiese rol beklemtoon
Estimated reading time: 3 minutes
Daar is elke dag minder entrepreneurs wat suiwelprodukte aan al hoe meer Suid-Afrikaanse inwoners moet lewer.
Daarom moet die land...
Suiwelbedryf groet ’n groot wetenskaplike
Estimated reading time: 5 minutes
Dr Carel Muller, een van Suid-Afrika se bekendste suiwelkenners, is op 25 Mei op die ouderdom van 74 oorlede. Hy...
