Tuesday, December 16, 2025

RSG Landbou: 28 Julie 2025

Share This Post

Lise Roberts gesels in vanoggend se RSG Landbou met Jompie Burger van die Suiwelstandaardagentskap en Kobus Bester van die Simbra-beestelersgenootskap.

Jompie gesels oor regulatoriese kwessies

Die huidige regulatoriese landskap, met die fokus op voedselkwaliteit, kom onder bespreking met Jompie Burger van die SA Suiwelstandaardagentskap.

Simbra ‘n “waardeproposisie”

Die Simbra-beestelersgenootskap van Suidelike Afrika sê dié ras is ‘n waardeproposisie. Ons hoor wat Kobus Bester hieroor te sê het.

RSG Landbou is ’n Afrikaanse algemene landbouprogram wat daagliks van 5:25 tot 5:55, Maandae tot Donderdae, op RSG uitgesaai word en daagliks tussen 40 000 en 80 000 luisteraars bereik. Die program bevat tegniese inhoud oor alle landbouvertakkings en landboumarkte, en word deur Lise Roberts aangebied.

Neem deel aan gesprekke oor die onderskeie insette op sosiale media met @DieLandbougesprek en #RSGLandbou. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Luister hier na vorige uitsendings.

Related Posts

Weeklikse rooivleispryse / Weekly meat prices

Estimated reading time: 5 minutes Plaashekpryse/Farm gate prices Die jongste vleispryse...

Weeklikse weer met Johan van den Berg

Estimated reading time: 1 minute Johan van den Berg is...

Domestic pork industry carcass price statistics – Week 49 of 2025

The weekly pork carcass prices are brought to you...

SA goat breeds suit the Zimbabwean landscape

Estimated reading time: 7 minutes Pathisani Ncube has a wholly...

The South African rabbit meat industry in the spotlight

Estimated reading time: 7 minutes Rabbit meat is not as...

Bloednier: Die stille moordenaar onder kleinvee

Estimated reading time: 4 minutes Om vroeg in die oggend...