Tag: skaapbedryf
LandbouRadio: 1 April 2025
Dis wat jy kan verwag in vandag se LandbouRadio:
Louis Steyl, hoof uitvoerende beampte van Bonsmara SA, het nuus oor hulle nasionale veiling en Die...
Oos-Kaap NWKV algemene jaarvergadering: Hernude optimisme onder wolprodusente
Estimated reading time: 7 minutes
Ten spyte van die volgehoue moeilike ekonomiese toestande in die wol- en vleisbedryf, skyn daar ’n ligpuntjie in die donker...
Topskaapboer floreer met ’n simplistiese lae-inset benadering
Estimated reading time: 7 minutes
Wikus Bekker, ’n Dohne-Merino-boer van die plaas Geluksdam by Edenburg in die Vrystaat, se passie vir teling, en sy toewyding...
’n Belegging in prestasietoetsing verseker volhoubare kuddeverbetering
Estimated reading time: 4 minutes
Diere se prestasie word bepaal deur hul genetiese samestelling sowel as deur die omgewing waarin hulle groei en produseer. Albei...
Op die skeerplatform: Goeie praktyke in die skeerseisoen
Estimated reading time: 6 minutes
Wanneer die skeerseisoen op die plaas aanbreek, is ordelikheid, deeglike reëlings, en goeie organisasie van verskillende take en aspekte van...
Somme wat klop in die teelseisoen
Estimated reading time: 6 minutes
Reproduksie is die sleutel tot die oorlewing van kleinveeboerdery-ondernemings en daarom is dit belangrik dat produsente die reproduksiepotensiaal van...
Skandeer jou ooi reg én op die regte tyd
Estimated reading time: 5 minutes
Dr Dedré Nel, ’n veearts van Weltevrede Dierekliniek op Excelsior, sê die doel van skandering is om dragtigheid en...
Realistiese mikpunte met behulp van ekonomiese metings
Estimated reading time: 4 minutes
Jongooi-klubs wat streng ekonomiese metings voorstaan is nie ’n algemene gesig by kleinveeboerderye nie.
Die Overberg-jongooiklub se metings het amptelik...
Peestersiekte: ‘n Doring in die vlees van skaapboere
Estimated reading time: 7 minutes
Die artikel is die eerste van drie oor die jongste navorsing oor peestersiekte in die Suid-Afrikaanse kleinherkouerbedryf.
Ulseratiewe balanopostitis...
RSG Landbou: 22 Augustus 2023 – geborg deur Brahman Beestelersgenootskap
Piet Roux van Prieska is onlangs as die 2023 Veeplaas Klimaatslim Ambassadeur aangewys. In Dinsdag se aflewering van RSG Landbou kuier ons by hom...