Tag: melkboerdery
Die kuddeveearts se rol in melkkudde-sukses
Estimated reading time: 4 minutes
Baie van ons is seker bekend met die boeke wat James Herriot oor sy ervaringe as veearts in Yorkshire...
Melkproduksie vanaf weiding: ’n Waardevolle melkkoeitjie
Estimated reading time: 6 minutes
Piet Gouws, ’n ervare melkboer van die Koppies-distrik in die Vrystaat, se Ayrshire-melkkudde produseer al sedert 1980 op aangeplante...
Vleisproduksie uit die melkstal
Estimated reading time: 6 minutes
Uitskotkoeie word eerder as ’n verlies aan melkinkomste gesien en hul slagwaarde is weliswaar die laaste bron van inkomste...
Die lewensvatbaarheid van melkboerderye in Suid-Afrika
Daar word voortdurend berig dat Suid-Afrika melkprodusente verloor en melkboerderye uitverkoop. Ten spyte van die getal melkboere wat afneem, is die land se totale...
Die opvolggesprek: Koeikoop is nie perdekoop nie
Die meeste melkerye het met die aankoop van ’n paar melkkoeie begin. Die aankoopplek en gehalte van die koeie wissel, afhangende van hoeveel geld...
Die opvolggesprek: Melkboerdery en die omgewing
Die bydrae wat veeproduksie tot klimaatsverandering maak, is toenemend in die publieke oog, dierewelsynsorganisasies en aktiviste wat teen landbou gekant is. Intensiewe melkproduksie- en...
Missio Dei Foundation: Slegs rentmeesters van ’n groter missie
Boere in die Vrystaat weet wat dit beteken om swaar te kry en van die Skepper, wat sy hand oor die natuur hou, afhanklik...