Home Tags Melkbeeste

Tag: melkbeeste

LandbouRadio: 17 Februarie 2026

In Dinsdag, 17 Februarie se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Dr Heinz Meissner van Melk SA vertel meer oor hulle navorsingsprojek wat fokus...

LandbouRadio: 10 Februarie 2026

In Dinsdag, 10 Februarie se LandbouRadio, kan jy uitsien na 'n propvol program vol landbou-luistergenot Johan gesels met dr Bernice Mostert, senior genetikus by SA...

LandbouRadio: 13 Januarie 2026

In Dinsdag, 13 Januarie se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Thalia Brameld, tegniese adviseur en bemarker by SA Stamboek, gesels oor die Logix...

RSG Landbou: 26 November 2025

In vandag se RSG Landbou vind ons meer uit oor mieliekuilvoer as doeltreffende melkbeesvoeding en 'n studie oor volhoubare suiwelproduksie. Mieliekuilvoer as doeltreffende melkbeesvoeding Wat maak...

Die bestuur van SST in melkbeeste (Deel 2)

Estimated reading time: 5 minutes Hoewel infeksie en hoë somatiese seltelling (SST) dikwels hand-aan-hand loop, kan daar ook ander redes vir hoë SST wees. Melkmasjiene kan...

Die bestuur van somatiese seltelling in melkbeeste (Deel 1)

Estimated reading time: 5 minutes Hoë somatiese seltelling (SST) in melkkoeie is ’n simptoom van ’n onderliggende probleem. Somatiese seltelling is ’n aanduider van uiergesondheid. Die uitdaging...