LandbouRadio: 10 Februarie 2026

In Dinsdag, 10 Februarie se LandbouRadio, kan jy uitsien na ‘n propvol program vol landbou-luistergenot

  • Johan gesels met dr Bernice Mostert, senior genetikus by SA Stamboek, oor die Elite Logix-toekennings se kriteria vir kleinveekuddes.
  • ⁠Dr Gerhard Verdoorn van Croplife SA vertel meer oor hulle projek waar leë chemikalieë-kanne in Noordwes en Mpumalanga opgelaai word.
  • Kobus Bester, voorsitter van die Stoettelersfederasie, praat oor die uitwerking van bek-en-klouseer op die stoetveebedryf.
  • Johan gesels met Poena van Niekerk, melkerybestuurder by EDE Farming, oor genetika en teeldoelwitte by melkbeeste.
  • ⁠Dawie Killian van die OVK-wolkantoor lewer weer die nuutste wolmarkverslag.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Heinings en hokke: Instandhouding voor die lamseisoen

Met lae winsmarges, siektes en roofdiere wat tot 30% van ’n lammeroes kan kos,...

Weidingsgehalte in die berugte doodmaakmaande

Estimated reading time: 7 minutesSuurveld kom hoofsaaklik in die hoëreënvalgebiede van die oostelike dele...

Boost young animals’ immunity before the lambing and calving season

Estimated reading time: 4 minutesVaccinating ewes and cows four to six weeks before lambing...

Klimaatslimboerdery bied kos vir die siel én die veld

Estimated reading time: 8 minutesDit het Veronica Rorich se passie geword om herwinningsboerdery aan...