Tag: melkbedryf
Soönotiese tuberkulose by die mens
Estimated reading time: 5 minutes
Besmette beesmelk en melkprodukte met Mycobacterium bovis-bakterieë wat nie gepasteuriseer is nie, is die hoofbron van besmetting wat beestuberkulose by...
Die kuddeveearts se rol in melkkudde-sukses
Estimated reading time: 3 minutes
Baie van ons is seker bekend met die boeke wat James Herriot oor sy ervaringe as veearts in Yorkshire in...
Suksesvolle melkproduksie vanaf Vrystaatse weidings
Estimated reading time: 6 minutes
Melkproduksie vanaf weidings word met die kusstreke van die land en die KwaZulu-Natalse Middellande geassosieer. Net buite Bloemfontein in die...
Die lewensvatbaarheid van melkboerderye in Suid-Afrika
Daar word voortdurend berig dat Suid-Afrika melkprodusente verloor en melkboerderye uitverkoop. Ten spyte van die getal melkboere wat afneem, is die land se totale...
Beesleukose: ’n Kanker wat op die melkbedryf teer
Die beesleukosevirus (BLV) saai verwoesting onder melkkuddes regoor die wêreld. In Suid-Afrika staar meer as ’n duisend melkprodusente geweldige ekonomiese verliese in die gesig...
Vooruitsigte vir die melkbedryf: Tyd om die rieme styf te trek
Alhoewel die Suid-Afrikaanse melkbedryf die afgelope dekade goed presteer in vergelyking met ander landboubedrywe, bly melkboere onder druk weens dalende plaashekpryse en stygende produksiekoste....
Die opvolggesprek: Koeie en hulle blyplek
Baie melkerye het begin met ’n
paar koeie in ’n oop kampie, ’n paar losstaande voerkrippe of omgekeerde
motorbuitebande. Maar soos dit met die meeste melkerye...
Die opvolggesprek: Melkboerdery en die omgewing
Die bydrae wat veeproduksie tot klimaatsverandering maak, is toenemend in die publieke oog, dierewelsynsorganisasies en aktiviste wat teen landbou gekant is. Intensiewe melkproduksie- en...
Missio Dei Foundation: Slegs rentmeesters van ’n groter missie
Boere in die Vrystaat weet wat dit beteken om swaar te kry en van die Skepper, wat sy hand oor die natuur hou, afhanklik...
Wat moet ’n beginner-melkboer weet?
Die proses om nuwe boere te vestig, is al ’n geruime tyd aan die gang. Ongelukkig is die lys van suksesvolle nuwe bedrywighede redelik...

