Thursday, December 12, 2024
Home Tags Kuddebestuur

Tag: Kuddebestuur

Biosekuriteit op die plaas (Deel 2): Risiko’s met vee-aankope by veilings,...

Estimated reading time: 6 minutes Diere wat op ’n beplande en beheerde wyse na die plaas gebring word, hetsy vanaf ander plase, of diere...

Voeding en bestuur vir die uitgroei van verse

Estimated reading time: 7 minutes In die beesbedryf is kuddeverbetering ’n onlosmaaklike deel van die produsent se langtermyn doelwitte. Die uitgroei van verse as...

Beginsels van ’n doeltreffende kuddegesondheidsprogram

Estimated reading time: 7 minutes Die sogenaamde epidemiologiese driehoek is ’n handige voorstelling van hoe ’n kuddegesondheidsprogram gestruktureer kan word. Dit neem die drie...

Brandsiekte: Kry die groot jeuk onder beheer

Estimated reading time: 6 minutes Brandsiekte onder kleinvee kan groot skade aanrig as dit nie voortydig behandel word nie. Dr Andries Lategan van Bultstraat...

Die sewe doodsondes van kuddebestuur by kleinvee – Deel 7: Gesondheidsbestuur

Baie is op die spel by die bestuur van kleinvee en bestuursfoute kan die produsent duur te staan kom. In my laaste artikel oor...

Sewe doodsondes van kuddebestuur – Deel 3: Veldbeweiding

Estimated reading time: 6 minutes Veeboere word met baie uitdagings gekonfronteer, waarvan wisselvallige klimaatstoestande en produkpryse waarskynlik die belangrikste is. Die wisselvalligheid kan ten...

Kampioenboer se hulpplan vir ontluikende boere

Rego Malao is in 2019 as SA Stamboek en Unistel se Opkomende Stoetboer van die Jaar gekroon. Terwyl sy boerdery goed groei, het hy...

Herstel en heropbou van ’n veeboerdery na ’n droogte

Droogte, veral as dit lank en uitgerek is, veroorsaak die agteruitgang van die veld, veegetalle en finansies van ’n veeboerdery. Sodra die droogte gebreek...

Noodsaaklike riglyne vir ’n hoogs winsgewende skaapboerdery (Deel 1)

Die dalende winsgewendheid van skaapboerdery sal produsente toenemend dwing om die produktiwiteit en biologiese doeltreffendheid van hul skaapboerderye drasties te verhoog, terwyl presisieskaapboerdery in...