Home Tags Ekonomiese oorsig

Tag: ekonomiese oorsig

LandbouRadio: 19 Januarie 2026

In Maandag, 19 Januarie se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Prof Johan Willemse bied sy weeklikse markverslag aan. Johan gesels met Bennie van Zyl,...

LandbouRadio: 8 Desember 2025

In Maandag, 8 Desember se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Prof Michiel Scholtz, spesialisnavorser by die Landbounavorsingsraad, praat oor die klimaatslim beesvleiswerkswinkel wat...

LandbouRadio: 1 Desember 2025

In Maandag, 1 Desember se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: John Melville praat oor brommeraanvalle by skape. Dr Lindie von Maltitz deel die weeklike...

LandbouRadio: 24 November 2025

In Maandag, 24 November se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Izak Hofmeyr van Plaas Media bring vir ons die jongste internasionale landbounuus. Prof Johan...

LandbouRadio: 17 November 2025

In Maandag, 17 November se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Carin Venter van Plaas Media gesels met Pat en Wade Bailey oor hulle...

LandbouRadio: 10 November 2025

In Maandag, 10 November se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Prof Charlie Reinhardt vertel hoe prosopisbome omgesit kan word in wins. John Melville gesels...

LandbouRadio: 3 November 2025

In Maandag, 3 November se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Johan Gunter gesels met Breyton Milford, hoofbestuurder van Agri-Expo in ons nuwe skoupraatjies-reeks. John...

LandbouRadio: 27 Oktober 2025

In Maandag, 27 Oktober se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Ons skop af met prof Johan Willemse se weeklikse finansiële oorsig. John Melville van...

LandbouRadio: 20 Oktober 2025

In Maandag, 20 Oktober se Landbouradio, kan jy uitsien na die volgende: Ons skop af met prof Johan Willemse met sy weeklikse finansiële oorsig. ⁠Plaas Media...

LandbouRadio: 13 Oktober 2025

In Maandag, 13 Oktober, se LandbouRadio: Gerhard van der Burgh, 'n senior analis by die Buro vir Voedsel- en Landboubeleid (BFAP) praat oor die Suid-Afrikaanse...