LandbouRadio: 24 November 2025

In Maandag, 24 November se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:

  • Izak Hofmeyr van Plaas Media bring vir ons die jongste internasionale landbounuus.
  • Prof Johan Willemse bied sy weeklikse markoorsig.
  • Prof Armanda Basos van die Universiteit van Pretoria praat oor die invloed van bek-en-klouseer op die sogenaamde vyfde kwart.
  • Dr WA Lombard vertel wat ons kan verwag van die Desember-uitgawe van Veeplaas.
  • ⁠John Melville gesels vir oulaas oor bloutong.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Must read

Weeklikse rooivleispryse / Weekly meat prices

Estimated reading time: 5 minutesPlaashekpryse/Farm gate pricesDie jongste vleispryse word weekliks aan u gebring deur Absa en die RPO. Neem kennis dat hierdie nie...

Domestic pork industry carcass price statistics – Week 35 of 2026

The weekly pork carcass prices are brought to you by the South African Pork Producer's Organisation (SAPPO).Click here for this week's report.How are these...

Agri Noord-Kaap-kongres: Die toekoms van landbou in die Noord-Kaap

Estimated reading time: 4 minutesDie lewe verander vinnig en die landbou bly nie agter nie. Daar is gedurige nuwe tegnologie wat landbou vergemaklik en...

Calls for South Africans to stand ‘stronger together’ against rabies

Estimated reading time: 3 minutesSouth Africa joins the global community on 28 September to commemorate World Rabies Day under the theme, “Stronger together”. The...

Mohair in demand, despite lower prices

Estimated reading time: 2 minutesProducers should not panic about the first winter auction’s lower prices for adult mohair, caused by a slight oversupply of...