Tuesday, December 16, 2025

LandbouRadio: 10 November 2025

In Maandag, 10 November se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:

  • Prof Charlie Reinhardt vertel hoe prosopisbome omgesit kan word in wins.
  • John Melville gesels oor die siekte, bloutong.
  • ⁠Prof Johan Willemse gee weer sy weeklikse markoorsig.
  • George Prinsloo van Laeveld Agrochem praat met Plaas Media se Koos du Pisanie oor die winsgewendheid van ‘n saaiplaas.
  • Christo van der Westhuizen van Netafim gesels oor besproeiingsmetodes wat minder water gebruik.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Samic: Protector of red meat quality

Estimated reading time: 5 minutes If you thought the South African Meat Industry Company (Samic)...

Elke happie tel: Presisievoeding vir optimale produksie

Estimated reading time: 6 minutes Elke produsent het die behoefte om meer winsgewend en volhoubaar...

Flies and blowflies: A serious threat to cattle health

Estimated reading time: 4 minutes Several fly species negatively affect cattle productivity, including biting flies...

’n Karoo-boerdery geskoei op natuur en kennis

Estimated reading time: 7 minutes Sybrand Venter, ’n bekende gemeenskapsleier en produsent van die plaas...