LandbouRadio: 17 November 2025

In Maandag, 17 November se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:

  • Carin Venter van Plaas Media gesels met Pat en Wade Bailey oor hulle Beefmaster-kudde.
  • Prof Johan Willemse is aan die woord met sy weeklikse markoorsig.
  • Die weerman, Johan van den Berg, praat met Koos du Pisanie oor klimaatsverandering.
  • Die LNR se dr Sarah Roffe gesels ook oor weer- en klimaatsverandering.
  • ⁠John Melville werp lig op ‘n inentingskedule om bloutong te beheer.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Related

LandbouRadio: 13 Augsutus 2026

In Donderdag, 13 Augustus se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Donné Kruger, 'n genetikus by SA Stamboek, gesels oor die Nooitgedachter-perderas en hulle...

LandbouRadio: 12 Augustus 2026

Hierdie week se LandbouRadio word met trots aan jou gebring deur BKB - die betroubare tuiste van landbou. In Woensdag, 12 Augustus se LandbouRadio, kan...

LandbouRadio: 11 Augustus 2026

Hierdie week se LandbouRadio word met trots aan jou gebring deur BKB - die betroubare tuiste van landbou. In Dinsdag, 11 Augustus se LandbouRadio, kan...