Tag: Ekonomie
Wat hou 2022 in?
Heelwat ekonome verwag dat Suid-Afrika se ekonomie vanjaar sal voortbou op 2021 se indrukwekkende groei, maar teen ʼn veel laer koers. Kan dit realiseer?...
Agri Limpopo-kongres: Ekonomie begin uit kloof klouter
Die goeie nuus vir Suid-Afrika (SA) is dat die ekonomie uit die diep kloof begin beweeg wat die inperkings van die Covid-19-pandemie veroorsaak het....
Die lewensvatbaarheid van melkboerderye in Suid-Afrika
Daar word voortdurend berig dat Suid-Afrika melkprodusente verloor en melkboerderye uitverkoop. Ten spyte van die getal melkboere wat afneem, is die land se totale...
Die ekonomie van ’n skaapboerdery
Om die legkaart van ’n ekonomiese skaapboerdery – wat dikwels ’n hamelkomponent insluit – beter te begryp, het Veeplaas met ’n paar kenners gesels.
Dr...