Wednesday, February 21, 2024
Home Tags Drupbesproeiing

Tag: drupbesproeiing

RSG Landbou: 26 Oktober 2023 – geborg deur Plaas Media

Vind meer uit oor die hoogtepunte van die Nasionale Vleisbeespresteerderstoekennings, 'n virtuele geleentheid wat op 23 November deur die Landbounavorsingsraad aangebied word. Dr Ben...

#flashbackfriday Plaas TV 19 June – 23 June 2023

This week Plaas TV brought viewers more interesting content, and this is #flashbackfriday. Below is a recap of the week’s episodes: The ARC Animal production department at...

RSG Landbou: 6 Junie 2023 – geborg deur Plaas Media

SABI, of die Suid-Afrikaanse Besproeiingsinstituut, nooi alle produsente uit om te deel in hul kundigheid. Michael Esmeraldo verduidelik in Dinsdag se aflewering van RSG...

Geen besproeiing = geen voedsel

Besproeiing speel ’n belangrike rol om die land se voedselsekerheid te verseker, maar besproeiingsboere staar tans 'n groot krisis in die gesig weens verskeie...

RSG Landbou: 13 Februarie 2023 – geborg deur SOILL

Indien die huidige wêreldproduksievlakke van voedsel voortgaan, sal die tekort aan voedsel tussen 50% en 65% wees. Die rede hiervoor is water en dan,...

RSG Landbou: 8 Februarie 2023 – geborg deur BKB

BKB ondersteun talle wolprodusente in kommunale gebiede. Hulle voeg op 1 Maart ‘n nuwe maatskappy tot hul besigheid by. Jacques van Niekerk van BKB...

Besproeiingsboere in die Noord-Kaap trek saam

Besproeiingsboere in die Noord-Kaap staar tans ʼn ernstige krisis in die gesig. Mielie-aanplantings is op die lande en op hierdie stadium is dit in...

RSG Landbou: 31 Januarie 2023 – geborg deur Plaas Media

‘n Verandering in die belastingwetgewing wat op nie-winsgewende organisasies van toepassing is, het Graan SA genoop om struktuurverandering te implementeer. Dit is tydens ‘n...

RSG Landbou: 11 Januarie 2023 – geborg deur Lindsay Africa

Spilpunttegnologie kom weer onder die vergrootglas met Lindsay Africa in Woensdag se aflewering van RSG Landbou. Waterbesparing en die bekostigbaarheid van toerusting word bespreek,...

Presisiebeplanning vir presisiebesproeiing

Presisieboerdery word toenemend noodsaaklik en daaruit vloei ook presisiebesproeiing. Dit verlang ʼn besproeiingstelsel wat met inagneming van al die hulpbronne en produksiedoelwitte ontwerp en...