Besproeiingsboere in die Noord-Kaap trek saam

Besproeiingsboere in die Noord-Kaap staar tans ʼn ernstige krisis in die gesig. Mielie-aanplantings is op die lande en op hierdie stadium is dit in ’n kritieke groeistadium met die plante wat baie water benodig om te oorleef. Eskom se beurtkrag verhoed dat produsente hulle water vir besproeiing kan pomp en het onlangs bymekaar gekom om die krisis aan te spreek.

Kyk dit nou hier / Watch it here:

#PlaasTV #FarmTV borge/ sponsors: ElancoJonsson Workwear,

#PlaasMedia #Landbou #Agriculture #TV

View other Plaas TV episodes.

Popular stories