Monday, March 10, 2025
Home Tags Dieresiektes

Tag: dieresiektes

Bloednier is voorkombaar

Estimated reading time: 5 minutes Bloednier is ’n ernstige siekte wat kleinveeprodusente duur kan kos en kom hoofsaaklik onder skape voor. Bloednier word veroorsaak...

Hartwater raps ons wildspesies ook

Estimated reading time: 5 minutes Bontbosluise dra die mikroörganisme oor wat die dodelike siekte, hartwater, veroorsaak. Beeskalwers en skaap- en boklammers kan doeltreffend teen die siekte...

Slenkdalkoors kan vanjaar lol

Estimated reading time: 5 minutes Slenkdalkoors is 'n ernstige insekgedraagde virussiekte wat by skape, bokke en beeste voorkom. Muskiete is die grootste draers van...

Moraxella: Die oorsaak van aansteeklike beeskeratokonjunktivitis

Estimated reading time: 4 minutes Aansteeklike beeskeratokonjunktivitis (pienkoog) is ’n baie algemene oogtoestand wat alle beesrasse kan affekteer en word veroorsaak deur die staafvormige...

Die direkte en indirekte impak van bankrotwurm

Estimated reading time: 3 minutes Verskeie spesies van die genus Trichostrongylus, dalk beter bekend as bankrotwurm, behoort aan die familie Trichostrongylidae en word in die...

Diarree by kalwers: Oorsake en oplossings

Estimated reading time: 4 minutes Voorkoming is beter as genesing, veral as dit by diarree in kalwers kom. Kalfdiarree is wêreldwyd ’n netelige probleem...

Keer dat lamsiekte jou kudde lamlê

Estimated reading time: 4 minutes Produsente moet deurlopend rekening hou met ’n wye verskeidenheid van dieresiektes waarvan botulisme, ook bekend as lamsiekte, een van die...

Ivermektien: Veilig vir dier én mens?

Estimated reading time: 4 minutes Die potensiaal van ivermektien as doeltreffende teenmiddel vir COVID-19 word tans wêreldwyd gedebatteer, met kenners wat verdeeld is oor...

Stigmas en swak bestuur stook die skaapbrandsiekte-vuur

Omdat alle boere nie skaapbrandsiekte onder hul skape rapporteer nie, bly die siekte ’n geweldige bedreiging vir die bedryf. Slegs wanneer alle boere die...