Tag: Boerbokke
Veeplaas Januarie 2026
Estimated reading time: 3 minutes
In die Januarie-uitgawe van Veeplaas fokus ons op kuilvoer en die rol wat dit in suksesvolle boerdery speel. Produsente kan...
RSG Landbou: 6 Oktober 2025 – geborg deur BKB
In vandag se RSG Landbou vind ons meer uit oor die Share Seed SA saadprojek, die SA Boerboktelersgenootskap se nasionale veiling, en wat die...
LandbouRadio: 6 Oktober
Skakel gerus Maandag, 6 Oktober, in vir nog ‘n uitsending van LandbouRadio. Hierna kan jy uitsien:
Pieter Möller skop vir ons die nuwe maand met...
LandbouRadio: 27 Augustus 2025
In Woensdag, 27 Augustus, se LandbouRadio wag die volgende op jou:
Die Skaapherder, Leon Kruger, praat oor brandsiektemyt.
Een van die oudste lede van die Brangus-beestelersgenootskap,...
Boerbokke met lyf en ’n lang geskiedenis
Estimated reading time: 7 minutes
Die Sakkie (oftewel Izak) en Nicky Nell Boerbokboerdery se Boerbokstoet (stoetnommer 106) is een van die oudste aktiewe Boerbokstoeterye in...
Metodiek vir die beoordeling van kleinvee: ‘n Benadering tot beoordeling in...
Estimated reading time: 4 minutes
In hierdie uitgawe van Veeplaas, kom ons meer te wete oor die eienskappe waaraan ’n beoordelaar moet voldoen voordat...
Lukas Burger: ’n Passie vir (die beste) Boerbokke
Estimated reading time: 7 minutes
Lukas Burger het in die Griekwastad-distrik grootgeword, op die plaas wat sy pa, Apie, in 1950 gekoop het en op...
Waarna moet ek kyk as ek ’n Boerbok wil koop?
Estimated reading time: 6 minutes
Boerbokke het vir baie jare aan die agterspeen gesuig as dit by pryse kom, maar telers het oor die laaste...
Shongololo: Waar die Boerbokke boer in die berge
Estimated reading time: 6 minutes
Boerbokke in die Shongololo-stoetery word met dieselfde presisie as die eksotiese wild op dié plaas geteel, om diere wat geneties...
Van boervrou tot boerbokteler
Die waarde van boerbokke om weiding saam met beeste optimaal te benut, word soms vlak gekyk. Op ’n relatiewe klein plaas in die omgewing...