In Woensdag, 27 Augustus, se LandbouRadio wag die volgende op jou:
- Die Skaapherder, Leon Kruger, praat oor brandsiektemyt.
- Een van die oudste lede van die Brangus-beestelersgenootskap, Ferdi Naudé, gesels met ons.
- Ilse Lombard van Doornpoort Genetics praat oor die boerbokkursusse wat sy aanbied en oor hulle veiling op 6 September.
- En Eugene Troskie van die Phalaborwa Natural Heritage Foundation vertel ons meer van die werk wat hulle doen.
Luister saam na LandbouRadio:
Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.
Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.






