Saturday, December 13, 2025

RSG Landbou: 27 Augustus 2025

RSG Landbou het vanoggend in die Wes-Kaap gekuier waar ons Agri Wes-Kaap se kongres en Overberg Agri se Herkouersdag bygewoon het.

Agri Wes-Kaap hou kongres

Agri Wes-Kaap het kongres gehou en ons het die geleentheid bygewoon.

Vierde Herkouersdag suksesvol aangebied

Overberg Agri het weereens ‘n suksesvolle Herkouersdag by die Roodebloem Proefplaas by Caledon aangebied en ons hoor wat daar gebeur het.

Spilpunte en volhoubare boerdery

Ons praat ook oor spilpunte en vind uit hoe produsente meer volhoubaar met dié tegnologie kan boer. Chrisjan Jansen van Vuuren van Lindsay Africa gee raad.

RSG Landbou is ’n Afrikaanse algemene landbouprogram wat daagliks van 5:25 tot 5:55, Maandae tot Donderdae, op RSG uitgesaai word en daagliks tussen 40 000 en 80 000 luisteraars bereik. Die program bevat tegniese inhoud oor alle landbouvertakkings en landboumarkte, en word deur Lise Roberts aangebied.

Neem deel aan gesprekke oor die onderskeie insette op sosiale media met @DieLandbougesprek en #RSGLandbou. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Luister hier na vorige uitsendings.

Elke happie tel: Presisievoeding vir optimale produksie

Estimated reading time: 6 minutes Elke produsent het die behoefte om meer winsgewend en volhoubaar...

Flies and blowflies: A serious threat to cattle health

Estimated reading time: 4 minutes Several fly species negatively affect cattle productivity, including biting flies...

’n Karoo-boerdery geskoei op natuur en kennis

Estimated reading time: 7 minutes Sybrand Venter, ’n bekende gemeenskapsleier en produsent van die plaas...

Oilseeds Focus December 2025 

The December issue of Oilseeds Focus explores South Africa’s fertiliser use, smart cultivar choices for profitable...