Tag: beeste
Hugenoot-stoet maak sy merk in die Bosveld
As ’n mens se teeldoelwit is om baie en goeie beesvleis met funksioneel doeltreffende diere in die Bosveld van Limpopo te produseer, is Hugenootbeeste...
Bulkoop-riglyne: Spaar jouself baie verdriet
Dit is tyd dat kommersiële bulkopers
presies aan bultelers sê wat hulle in ’n teelbul wil hê. Maar dit is net so belangrik
dat, as bultelers...
Sponssiekte teiken veral groeiende diere
Clostridium-bakterieë is verantwoordelik vir siektes soos sponssiekte, harslagsponssiekte, kwaadaardige edeem, baarmoedersponssiekte en gasgangreen. Die besmetting van diere lei gewoonlik tot akute vrektes en dié...
Nelius Ferreira: Dis wat jy nóú doen, wat later tel
Dis die jong geslag wat hierdie land, en die landbousektor in die besonder, vorentoe gaan neem. Hulle het ’n visie vir die land wat...
Hoëdrukbeweiding kan weiveld verbeter
Weiveld wat vreetbare grasse optimaal en volhoubaar produseer, is die sleutel tot welslae vir veeboere. Hoëdrukbeweiding wat reg toegepas word, maak dit moontlik om...
Seleksie van “papierbeeste” op grond van genetiese meriete
Wanneer seleksie met ’n duidelike geformuleerde teeldoelwit – gegrond op objektiewe meting en teelwaardes vir ekonomies belangrike eienskappe – gedoen word, ontstaan die vraag:...
Die afronding van beeste in die voerkraal
Met die huidige lae mielieprys oorweeg al meer veeboere dit om self hul diere markgereed te maak en dan te verkoop. Daar is sonder...