Tags Posts tagged with "beeste"

Tag: beeste

Nu-Alcade Bonsmaras

Geen snotsiekte entstof voor 2020

’n Entstof teen snotsiekte sal waarskynlik nie voor 2020 beskikbaar wees nie. Intussen het dié ekonomies belangrike en dodelike siekte ook begin versprei na...

Radio: Rooikoppies-boerdery hou veiling

Dawid Botha van die Rooikoppies-boerdery in die Frankfort-omgewing praat op RSG Landbou oor sy veiling, wat op 1 Februarie plaasvind, en die verskillende soorte...

Radio: Beginsels van presisieboerdery

Hennie Maas van RSG Landbou praat met Schalk van der Merwe, eienaar van die Leeuheuwel Bonsmarastoet by Christiana, oor die rol van presisieboerdery in...

Radio: Voordele van die Droughtmaster-beesras

Johan van der Nest, ’n bekende Droughtmaster-teler van Vryburg, vertel vir RSG Landbou-luisteraars meer oor dié ras, wat in uiters moeilike omstandighede kan presteer....

RSG Landbou fokus op reproduksie

Verskeie onderhoude oor reproduksie in veeboerdery was vanjaar baie gewild op www.agriorbit.com. Luister nou weer na dié onderhoude. Voordele van vastetyd-KI In Januarie het dr...