Tag: Arbeidswetgewing
Werkstye en rustye op Suid-Afrikaanse plase
Estimated reading time: 4 minutes
In Suid-Afrika word plaaswerkers se werksure hoofsaaklik bepaal deur Sektorale Vasstelling 13 (SV13).
Een van die kernaspekte van SV13 is...
Onbetaalde skorsing as ‘n alternatief tot ontslag
Estimated reading time: 4 minutes
Die Wet op Arbeidsverhoudinge,1995 (Wet 66 van 1995) (die WAV) eis dat die werknemer billik behandel moet word, aangesien...
Indiensneming van onwettige immigrante
Estimated reading time: 4 minutes
Werkgewers word verwag om buitelanders of immigrante sonder 'n geldige werksdokument te ontslaan maar wat is die regte stappe...
’n Dissiplinêre kode is belangrik
Estimated reading time: 4 minutes
Dit is noodsaaklik dat elke werksplek ’n relevante dissiplinêre kode het. So ‘n kode waarborg ’n duidelike stel reëls,...
Laat rapporteer vir werk
Estimated reading time: 4 minutes
Afwesigheid is ’n algemene probleem in die landbousektor wat ’n groot invloed op besigheidsaktiwiteite wanneer personeel laat raporteer vir...
Arbeidsoudit sonder ’n gesukkel
Estimated reading time: 4 minutes
Suid-Afrika se besigheidsomgewing is hoogs gereguleer ten opsigte van arbeidswetgewing. Dit plaas addisionele druk op werkgewers, spesifiek wat betref...
Vier foute met vastetermynkontrakte
Estimated reading time: 4 minutes
Die Wet op Basiese Diensvoorwaardes, 1997 (Wet 75 van 1997) dikteer die minimumdiensvoorwaardes waarop ’n werkgewer en werknemer kan...
Aftrekkings as ’n sanksie of skadeverhaling
Estimated reading time: 4 minutes
Daar is verskeie aftrekkings wat gemaak kan word wat wissel van statutêre aftrekkings, addisionele aftrekkings spesifiek tot die landbousektor...
Wanneer grappies nie meer snaaks is nie
Estimated reading time: 4 minutes
Die werksplek is ’n baie diverse omgewing en almal sal nie altyd met mekaar oor die weg kom nie...
Werkgewers se regsaanspreeklikheid vir die optrede van hul werknemers
Estimated reading time: 4 minutes
Wanneer dit by arbeidssake kom, is dit belangrik om te weet wanneer is die werkgewer regsaanspreeklik is vir 'n...