Tag: Angora
Lloyd Short: Optimale ontwikkeling is die sleutel tot sukses
Estimated reading time: 6 minutes
Veeplaas het, tydens ‘n onlangse besoek aan die area, by Borden Angoras se plaashek ingedraai. Hier woon en werk...
RSG Landbou: 13 Mei 2024 – geborg deur BKB
Ons gesels oor die waarde van neusringe vir kalwers. Proewe wys dat kalwers wat met neusringe gespeen word, tot 160g per dag beter groei....
RSG Landbou: 12 Maart 2024 – geborg deur BKB
Die voerkraalbedryf kom onder bespreking. Karel van der Leeuw van die Potchefstroom-distrik vertel ons van sy sukses met twee voerkrale en dr Johnny van...
Die Colborne-resep vir wêreldklas kleinbokkiehaar
Estimated reading time: 6 minutes
Sybokhaar in Suid-Afrika word hoofsaaklik ekstensief geproduseer in die suidoostelike en westelike gebiede, waarvan groot dele as semi-woestyn gereken...
Limfositiese plasmasitiese enteritis in klein Angorabokkies
Estimated reading time: 4 minutes
Tydens verlede jaar se konferensie van die SA Sybokhaarkwekersvereniging, het Sybokhaar SA-bedryfsveearts, dr Mackie Hobson, die voorkoms van limfositiese...
Die Jackson Angorastoet: Sybokhaar wat gewig dra
Estimated reading time: 6 minutes
Jackson Farm is volgens Richard Hobson ’n unieke naam vir ’n Karoo-plaas en beslis nie ’n plaasnaam wat jy agter...
Goeie skeerpraktyke en -geriewe (Deel 2)
Estimated reading time: 7 minutes
In Veeplaas se Julie-uitgawe is goeie skeerpraktyke van nader bekyk en die nodige voorbereiding en skeeromgewing van skape en...
Jongboer woeker met Angoras in Noordwes
In die noordelike provinsies van Suid-Afrika word daar net met ’n handjievol Angorabokke geboer. Dit lei dan uiteraard tot die vraag of daar weliswaar...
‘n Ryke nalatenskap duur voort op Martyrsford
Die Martyrsford Angora-stoet kan met trots terugkyk op ’n nalatenskap van 150 jaar, gekenmerk deur ’n benadering waarvolgens hulle deurlopend ’n goue middeweg volg.
Read...
Martyrsford Angoras: The legacy lives on
Sean Hobson’s grandfather, Arthur Blake Hobson, once said about farming: “The way people judge you is by your integrity. Integrity is everything.”
Lees dit in...