Tuesday, March 11, 2025

RSG Landbou: 5 Januarie 2025 – geborg deur Plaas Media

Die siekterapporteringstelsel vir vee is in 2010 met die uitbreking van slenkdalkoors begin. Dr Danie Odendaal van Veearts Netwerk gesels oor die waarde van dié inligting en hoe dit prakties aangewend word.

Dan vind vanjaar se Williston Landbouskou vanaf 20 tot 22 Februarie plaas. Dié skou groei jaarliks en Wilhelm Steenkamp praat onder meer oor die rede hiervoor. Dis dan vanoggend, om vyf en twintig oor vyf, met Lise Roberts.

#RSGLandbou word dié week aan jou gebring deur Plaas Media.

RSG Landbou is ’n Afrikaanse algemene landbouprogram wat daagliks van 5:25 tot 5:55, Maandae tot Donderdae, op RSG uitgesaai word en daagliks tussen 40 000 en 80 000 luisteraars bereik. Die program bevat tegniese inhoud oor alle landbouvertakkings en landboumarkte, en word deur Lise Roberts aangebied.

Neem deel aan gesprekke oor die onderskeie insette op sosiale media met @DieLandbougesprek en #RSGLandbou. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Luister hier na vorige uitsendings.

Must read

Ekonomiese oorsig vir Februarie: ’n Maand van gemengde welslae

Estimated reading time: 2 minutes Die rand het in Februarie ’n wisselvallige maand ervaar waar dit aan die begin van die maand effe verswak en...

Namibië leer by SA-boere

Estimated reading time: 4 minutes ’n Groot groep Namibiese boere het vroeg in Maart besoek gebring aan Suid-Afrika met die doel om kennis uit te...

2025 Swellendam-skou: Skou tot voordeel van gemeenskap

Estimated reading time: 7 minutes Die 193ste Swellendam-skou, wat vanjaar van 27 Februarie tot 1 Maart gehou is, was ten spyte van die erge reën...

RSG Landbou: 11 Maart 2025 – geborg deur BKB

Welgemeen Boerdery in die Witzenbergvallei het einde verlede jaar top-eerbewyse vir algehele uitnemendheid by Ceres Vrugtekwekers se jaarlikse toekenningsgeleentheid opgeëis. Hulle is ook die...

LandbouRadio: 11 Maart 2024

In vandag se LandbouRadio kan jy die volgende verwag: ‘n Gesprek met Louis Wessels van die Nasionale Veediefstalvoorkomingsforum oor ‘n nuwe aanmeldingstelsel vir veediefstal. Louis...