Monday, December 15, 2025

LandbouRadio: 5 Februarie 2025

In vandag se episode van LandbouRadio gesels LiMari Louw met kenners oor verskeie landbousake:

  • Jan-Louis Venter praat oor die beginsels van wolklassering.
  • Dr Danie Odendaal vertel meer oor sweetsiekte by beeste.
  • En Plaas Media se Christal-Lize Muller gesels met prof Johan Willemse oor die 2025-rooivleiswerkswinkel.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Samic: Protector of red meat quality

Estimated reading time: 5 minutes If you thought the South African Meat Industry Company (Samic)...

Elke happie tel: Presisievoeding vir optimale produksie

Estimated reading time: 6 minutes Elke produsent het die behoefte om meer winsgewend en volhoubaar...

Flies and blowflies: A serious threat to cattle health

Estimated reading time: 4 minutes Several fly species negatively affect cattle productivity, including biting flies...

’n Karoo-boerdery geskoei op natuur en kennis

Estimated reading time: 7 minutes Sybrand Venter, ’n bekende gemeenskapsleier en produsent van die plaas...