Tag: Veearts Netwerk
Design Biologix gaan nóg groter
Plaaslike diere-entstofvervaardiger, Design Biologix, het oor die jare tot so ’n mate uitgebrei, dat hulle nou groter geriewe benodig om hul hoë-gehalte kommersiële produkte...
Biosekuriteit begin met ‘n plan, die V-plan
Siektebeheer is 'n ewige stryd, maar 'n sterk fokus op beplande gesondheid en produksiebestuur maak die stryd effens makliker. Volgens Dr Danie Odendaal van...
Gesondheid van eerstekalfverse: Kry vroeg ’n inentingsprogram
Estimated reading time: 6 minutes
Die ontwikkeling van ’n inentingsprogram vir kalwers tot en met speenouderdom, asook vir vervangingsverse, is ’n onontbeerlike element van...
Inentingsprogram – ‘n moet vir jou vervangingsverse
Moet ons inent, of moet ons nie inent nie? En nee, ons praat nie vandag van Covid nie. Hier is die antwoord eenvoudig ̶ ...
Beesbrusellose: ’n Komplekse probleem wat gestuit moet word
Die vraag kan met reg gevra word of die voorkoms van beesbrusellose buite beheer is, soos onlangs in mediaberigte gerapporteer is. In ’n tyd...