Tuesday, December 16, 2025

LandbouRadio: 11 Maart 2024

In vandag se LandbouRadio kan jy die volgende verwag:

  • ‘n Gesprek met Louis Wessels van die Nasionale Veediefstalvoorkomingsforum oor ‘n nuwe aanmeldingstelsel vir veediefstal.
  • Louis Pieterse van Bühler praat oor digitalisering in moderne veevoerproduksie.
  • Izaan du Plooy van die LRF vertel meer oor data-aantekening en hoekom dit belangrik is om jou vee se rekords by te hou.
  • En in ons melkkuddegesprek met Elanza Fouché van Dairyset, vind ons meer uit oor die oorgangstydperk van laat dragtigheid tot vroeë laktasie van melkkoeie.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Samic: Protector of red meat quality

Estimated reading time: 5 minutes If you thought the South African Meat Industry Company (Samic)...

Elke happie tel: Presisievoeding vir optimale produksie

Estimated reading time: 6 minutes Elke produsent het die behoefte om meer winsgewend en volhoubaar...

Flies and blowflies: A serious threat to cattle health

Estimated reading time: 4 minutes Several fly species negatively affect cattle productivity, including biting flies...

’n Karoo-boerdery geskoei op natuur en kennis

Estimated reading time: 7 minutes Sybrand Venter, ’n bekende gemeenskapsleier en produsent van die plaas...