Monday, February 17, 2025
HomePodcastsRSG Landbou

RSG Landbou

RSG Landbou: 17 Februarie 2025 – geborg deur Bonsmara SA

Die 193ste Swellendam-skou word vanaf 27 Februarie tot 1 Maart aangebied. Suzaan Smit vertel ons meer, en sy gesels ook oor die sprekers wat...

RSG Landbou: 13 Februarie 2025 – geborg deur BKB

Die Buro vir Voedsel en Landboubeleid verwag β€˜n reΓ«le groei van net onder drie persent vir die landbousektor in 2025, maar daar is verskeie...

Weeklikse weer met Johan van den Berg

Estimated reading time: 1 minute Johan van den Berg is weer terug op sy pos met sy weeklikse weersake-gesprek met Lise Roberts op RSG Landbou....

RSG Landbou: 12 Februarie 2025 – geborg deur BKB

BKB Lewendehawe in die Cradock-streek sal in die huidige veilingseisoen 42 veilings aanbied. Volgens JP Marais lyk die gehalte van die diere goed ten...

RSG Landbou: 11 Februarie 2025 – geborg deur BKB

Alle produsente wat melk aan Wes-Kaapse uitvoermelkverwerkers verskaf, is nou onderworpe aan dieselfde maatreΓ«ls as plase wat onder bek-en-klouseer-kwarantyn geplaas is. Jompie Burger vertel...

RSG Landbou: 10 Februarie 2025 – geborg deur BKB

Dit gaan nie goed met kleingraanprodusente in die Swartland nie. Dit het duidelik na vore gekom tydens Graan SA se eerste jaarvergadering in die...

RSG Landbou: 6 Februarie 2025 – geborg deur Plaas Media

Die Vinpro/Nedbank-produsentedag is onlangs by Goudini in die Wes-Kaap aangebied. DiΓ© bedryfsorganisasie verteenwoodig 2 600 Suid-Afrikaanse wynprodusente, kelders en belanghebbendes. Die tema van die...

RSG Landbou: 5 Januarie 2025 – geborg deur Plaas Media

Die siekterapporteringstelsel vir vee is in 2010 met die uitbreking van slenkdalkoors begin. Dr Danie Odendaal van Veearts Netwerk gesels oor die waarde van...

RSG Landbou: 4 Februarie 2025 – geborg deur Plaas Media

Die waarde van lekaanvullings vir vee op droΓ« en stoppellande kom onder bespreking in vanoggend se RSG Landbou. RonΓ©l Joubert van Feedtek brei ook...

RSG Landbou: 3 Februarie 2025 – geborg deur Plaas Media

Senwes het in Januarie aangekondig dat Debbie Bester vanaf 1 April die leisels as uitvoerende hoof van diΓ© landboumaatskappy by Francois Strydom sal oorneem....

RSG Landbou: 30 Januarie 2025 – geborg deur UPL

Exsteen Nguni’s is in 2024 deur die Landbounavorsingsraad aangewys as die Vleisbeesverbeteringskudde van die Jaar. Hierdie boerdery van Piketberg bestaan uit Nguni-beeste, Meatmasterskaap en...

RSG Landbou: 29 Januarie 2025 – geborg deur UPL

Hoe gaan dit met die Suid-Afrikaanse graan- en rooivleisprodusent? Twee boere, James Faber en Derek Mathews beantwoord β€˜n paar vrae hieroor. Beide is ook...

RSG Landbou: 28 Januarie 2025 – geborg deur UPL

Wat verstaan ons van die begrip β€˜vryemark’ en watter voordele bied dit vir β€˜n land se ekonomie? Dr Johnny van der Merwe van AMT...

RSG Landbou: 27 Januarie 2025 – geborg deur UPL

Suid-Afrika is uniek onder wynproduserende lande aangesien die presiese datum van die ontstaan ​​van sy wynbedryf bekend is. Hierdie datum is 2 Februarie 1659....

RSG Landbou: 23 Januarie 2025 – geborg deur Plaas Media

Two-a-Day, een van die aanheelhouers in Tru-Cape, is die eerste landboubesigheid in Suid-Afrika wat β€˜n uitgesoekte status verwerf het by die sogenaamde Top Employers-instituut...

RSG Landbou: 22 Januarie 2025 – geborg deur Plaas Media

Die RMIS, oftewel Rooivleisbedryfsdienste, sal voortaan twee keer per jaar β€˜n verslag vrystel wat fokus op nasionale en internasionale tendense in die bees- en...

RSG Landbou: 21 Januarie 2025 – geborg deur Plaas Media

In vanoggend se RSG Landbou gesels ons met die LWO Werkgewersorganisasie. Ons vind uit waarom bewyse vir dissiplinΓͺre en arbitrasieverhore in die werksplek so...

RSG landbou: 20 Januarie 2025 – geborg deur Plaas Media

In vandag se RSG Landbou beantwoord ons β€˜n luisteraarsvraag oor die chemiese middels wat deur die graanbergingsektor gebruik word om graan markgereed te kry....

RSG Landbou: 16 Januarie 2025 – gebord deur Plaas Media

Kenners meen vooruitsigte vir die landbousektor lyk meer rooskleurig vir 2025. In vanoggend se RSG Landbou gesels ons met Brendan Jacobs van Standard Bank...

RSG Landbou: 15 Januarie 2025 – geborg deur Plaas Media

Daar word gesΓͺ dat die veeboer eintlik β€˜n grasboer is. In vanggend se RSG Landbou gesels ons met weidingskonsultant, Frits van Oudtshoorn, oor die...

RSG Landbou: 14 Januarie 2025 – geborg deur Plaas Media

Suid-Afrika se landbousektor sal aan strenger uitvoervereistes moet voldoen om toegang tot Europese markte te behou. DiΓ© regulasies word gestipuleer in die Europese Unie...

RSG Landbou: 13 Januarie 2025 – geborg deur Plaas Media

Die verbruiker van die toekoms wat vandag van belang is, is Gen Z. Frans van Wyk van Agrifusion vertel ons meer van diΓ© unieke...

RSG Landbou: 9 Januarie 2025 – geborg deur BKB

Mynbou-aktiwiteite bly β€˜n saak van kommer. Die impak daarvan op fauna en flora, waterhulpbronne, agri-toerisme en landbou in die algemeen, is kommerwekkend. In vanoggend...

RSG Landbou: 8 Januarie 2025 – geborg deur BKB

Die grootste, mooiste en lelikste pampoen en dan ook die beste pampoenkoekies en tertjies – dit is alles deel van die jaarlikse Goliat van...

RSG Landbou: 7 Januarie 2025 – geborg deur BKB

In vanoggend se RSG Landbou kyk ons saam met Johan Stumpf van die BKB Groep na 2025 en waarop hulle wil fokus. Ons luister...

RSG Landbou: 6 Januarie 2025 – geborg deur BKB

Boere staan voor die grootste oorlewingskrisis nog. Ongeag wat ekonome en ander geleerdes wil voorgee, is boere in die moeilikheid: finansieel, emosioneel en geestelik....

RSG Landbou: 19 Desember 2024 – geborg deur Plaas Media

Harde- en sagteveer hoenders is rasspesifiek, maar waarvoor word diΓ© hoenders geteel en hoe verskil skouvoorbereiding van diΓ© geveerde vriende? In vanoggend se RSG...

RSG Landbou: 18 Desember 2024 – geborg deur Plaas Media

Volgens Conrad Schutte van Vinpro, die wyndruifprodusente-organisasie, het ongeveer 280 produsenteenhede deelgeneem aan hul jaarlikse produksieplan wat die stand van die bedryf bepaal. Daar...

RSG Landbou: 17 Desember 2024 – geborg deur Plaas Media

In vanoggend se RSG Landbou kuier ons op die plaas Wellwood in die Graaff-Reinet-omgewing. Die Rubidge-familie boer sedert 1838 op die plaas met een...

RSG Landbou: 16 Desember 2024 – geborg deur Plaas Media

Die 2024 Textile Exchange-kongres is in Oktober vanjaar in die VSA aangebied. In vangoggend se RSG Landbou deel Deon Saayman van Cape Wools sy...