Friday, May 23, 2025
HomePodcastsRSG Landbou: 4 Februarie 2025 - geborg deur Plaas Media

RSG Landbou: 4 Februarie 2025 – geborg deur Plaas Media

Die waarde van lekaanvullings vir vee op droë en stoppellande kom onder bespreking in vanoggend se RSG Landbou. Ronél Joubert van Feedtek brei ook uit die waarde van ‘n gebalanseerde lek en watter minerale belangrik is.

Dan kuier Nico Fouché van Melk SA in die ateljee om oor hul rol binne die suiwelwaardeketting te gesels en wat hulle vir 2025 beoog.

#RSGLandbou word dié week aan jou gebring deur Plaas Media.

RSG Landbou is ’n Afrikaanse algemene landbouprogram wat daagliks van 5:25 tot 5:55, Maandae tot Donderdae, op RSG uitgesaai word en daagliks tussen 40 000 en 80 000 luisteraars bereik. Die program bevat tegniese inhoud oor alle landbouvertakkings en landboumarkte, en word deur Lise Roberts aangebied.

Neem deel aan gesprekke oor die onderskeie insette op sosiale media met @DieLandbougesprek en #RSGLandbou. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Luister hier na vorige uitsendings.

‘n Kopskuif onder skaakmat-toestande

Estimated reading time: 6 minutes Die Terblanche-manne kan getuig van die vrugte wat goeie besluitneming en bestuur afwerp. Erhard (sr)...

MPO ondersteun die MelkRun: Kom hardloop saam op ’n melkplaas

Estimated reading time: 2 minutes Die Melkprodusente-organisasie (MPO) in die Oos-Kaap nooi alle belangstellendes uit om aan vanjaar se MelkRun,...

SA citrus industry remains resilient amid challenges

Estimated reading time: 5 minutes The Southern African citrus industry has entered the 2025 season with cautious optimism. Dr Boitshoko...

SA suspends Brazilian poultry imports

Estimated reading time: 3 minutes A week after Brazilian authorities reported an outbreak of highly pathogenic avian influenza (HPAI) of...

SASDT Symposium 2025: Exploring innovation in dairy production

Estimated reading time: 5 minutes “More for less: Enhancing value and efficiency in dairy” was the theme of the South...

Skietlaagte Farms: A Sussex breeding success story

Estimated reading time: 4 minutes Skietlaagte Farms, located near Viljoenskroon, has built its reputation for excellence in stud and commercial...

Keep exploring...

Red meat price trends monitor: June 2024

Estimated reading time: 2 minutes April 2024 has recorded a significant surge in bovine meat imports. A total of 2 056 tons were imported,...

Mei se markte: Die rand, inflasie en landboukommoditeite

Estimated reading time: 3 minutes Die rand het tydens Mei redelik sywaarts beweeg teenoor die dollar, maar het effens teenoor die euro verswak. Die rand...