HomePlaas TVPlaas TV: Van Mpumalanga tot die Wes-Kaap

Plaas TV: Van Mpumalanga tot die Wes-Kaap

Estimated reading time: 2 minutes

Hierdie week het Plaas TV weereens vir interessante kykstof gesorg en vandag is #kykweervrydag. Hier is ’n opsomming van dié week se episodes:

  • Wind en dreigende reën kon nie die sukses van die afgelope Balfour-boerevereniging se 11de Hooidag in Mpumalanga demp nie. AFGRI is sedert Hooidag se stigting betrokke omdat dié dag ‘n unieke geleentheid bied om op gespesialiseerde toerusting te fokus. Kyk die video vir meer terugvoer oor die dag.
  • Nichol Schreuder, areabestuurder van Kubota in die Wes- en Noord-Kaap gesels oor hul bydrae tot die bedryf en nuwe implemente wat nou op aanbod is.
  • Die Victoria-Wes Skou, in die hartjie van die Karoo, is om die draai. ‘n Hoogtepunt van die skou is Vrydag en Saterdag se Saalperdstreekskou, die spoedskeerkompetisie asook die Veldmerinoskou. Jaco Olivier vertel ons nou meer.
  • This inaugural conference is a ground-breaking event that will showcase the transformative impact of science in shaping the future of our food systems. Under the theme “Science Transforming Food Systems for a Better Future”, the conference is poised to be a hub of innovation, knowledge sharing, and collaborative initiatives to tackle the intricate challenges in ensuring global food security and sustainability. Role-players recently visited the studio to elaborate on this.

Presenter/s dressed by Jonsson Workwear.

Het jy geweet dat Plaas TV ‘n Facebook blad het? Besoek ons blad by https://web.facebook.com/PlaasTV/?_rdc=1&_rdr om op hoogte te bly van die jongste landbounuus en -onderwerpe!

Klik op die YouTube kanaal se skakel om weer Plaas TV se episodes te kyk: https://www.youtube.com/channel/UC8UyKudlhB1OzbEcSRO1S3A

Plaas TV/Farm TV is in Junie 2020 bekendgestel en verskaf topgehalte en feitelik korrekte landbounuus en -inhoud. Klik op die skakel hierbo om al Plaas TV se inhoud van die afgelope twee jaar te sien. Van landbouprogramme tot die geskiedenis van pinotagewyn, Plaas TV dek alle uithoeke van die landbousektor.

Domestic pork industry carcass price statistics – Week 35 of 2024

The weekly pork carcass prices are brought to you by the South African Pork Producer's Organisation (SAPPO). Click here for...

Prickly pears as a grazing crop

Estimated reading time: 8 minutes The first prickly pears arrived in South Africa shortly after Jan van Riebeeck’s tenure in...

RMAA Price Information System report for week 35 2024

Estimated reading time: 2 minutes The Red Meat Abattoirs Association (RMAA) is an independent membership-based organisation, which was established in...

RPO bespreek uitvoere, predasiebestuur en veranderende wetgewing

Estimated reading time: 7 minutes Terwyl oorgrenshandel en die vervoer van lewende hawe en dierlike produkte op verskeie vlakke problematies...

RSG Landbou: 5 September 2024 – geborg deur MSD

Knopvelsiekte is een van die belangrikste erosiesiektes in Afrika en word deur ‘n virus veroorsaak. Dr Marinette Bothma van...

’n Belegging in prestasietoetsing verseker volhoubare kuddeverbetering

Estimated reading time: 4 minutes Diere se prestasie word bepaal deur hul genetiese samestelling sowel as deur die omgewing waarin...

Keep exploring...

The South African cattle and sheep market – Part 1: Supply

Livestock production in South Africa is as old as the hills. The sheep spotted by the first European seafarers on the South African coast...

The South African cattle and sheep market – Part 2: Demand

In the first part of this series we looked at the supply of sheep and cattle in South Africa and concluded that it decreased...