In Maandag, 9 Februarie se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:
- Prof Charlie Reinhardt, ‘n navorser oor onkruid en hulle beheer by die Universiteit van Pretoria, gesels oor die selektiewe werking van onkruiddoders.
- Wandile Sihlobo, hoofekonoom by Agbiz, praat oor 2025 en 2026 se ekonomiese tendense.
- Prof Johan Willemse deel weer sy weeklikse markverslag.
- John Melville gesels oor biosekuriteit by skeerhokke.
- Johan Gunter gesels met Breyton Milford, hoofbestuurder van Agri-Expo, oor 2026 se Suid-Afrikaanse Suiwelkampioenskap.
Luister saam na LandbouRadio:
Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.
Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.